AfriCamps at White Elephant Safaris
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 152
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Michiel D - Mrt 2024
Algehele gradering
Unieke verblyf.
Elizabeth H - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitsig is wonderlik, verblyf 10/10.
Jolynne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Absolutely amazing! Will definitely do it again.
Sally P - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely spot to wind down and enjoy nature.
Chris D - Feb 2024
Algehele gradering
Goed vir die siel.
Madeleine C - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en ontspannend, met pragtige natuurskoon. 'n "Hidden gem".
AfriCamps at White Elephant Safaris se terugvoer
Lekker! Dankie vir hierdie wonderlike resensie. Ons is vreeslik bly om te hoor dat julle AfriCamps-ervaring, van die pragtige uitsig, die wild, die tente, asook die 'wood-fired hot tub' van topgehalte was. Ons sien uit om julle weer terug te verwelkom.
Oleh M - Okt 2023
Algehele gradering
One night.
Suzeth K - Okt 2023
Algehele gradering
Rustige familie tyd.
AfriCamps at White Elephant Safaris se terugvoer
Hi Suzeth, ons is bly om te hoor dit was so 'n wonderlike ervaring!
Evandre J - Apr 2023
Algehele gradering
Onvergeetlik, plek waar jou siel en menswees rus kry.
Natasha B - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik! Saligheid in die bos!
Freddie M - Feb 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Chiavon N - Jan 2023
Algehele gradering
Awesome.
- Kapasiteit: 60 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Leeuwspoor-plaas, Pongola Wildreservaat, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom