Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Dawn

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentinel-keeromstraat 4, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

African Dawn bied B&B- en gerieflike verblyf met onversperde uisigte oor Chapmans Peak-rylaan, teen die hange van Karbonkelberg in Houtbaai.

Verblyf word in 3 kamers gebied, naamlik die Protea Kamer, Jazz Kamer en die Visserskothuis. Al drie kamers het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die Visserskothuis het 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus is. Doen asb. oor die ander kamers navraag indien jul meer as 2 mense of 'n gesin is.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike leefarea wat 'n sitkamerstel, hoekbank met sitplek vir 5 en 'n kaggel het. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is eetplek vir meer as 20 mense.

Die skuifdeure lei na die buite-onthaalarea wat 'n etenstafel met stoele, braai-area en 'n pooltafel het. Hierdie area lei na 'n dek waar gaste in die swembad kan afkoel en die manjifieke see- en berguitsigte kan geniet. Die eienaar woon in 'n aparte kamer op die perseel.

Die eiendom is net 'n entjie se ry vanaf 'n mark, The Bay Harbour Market, wat lekker musiek, kuns, kunshandewerk en goeie kos en drinkgoed bied. Gaste is welkom om navraag oor 'n saamrygeleentheid na die mark te doen.

Die eiendom is ook naby wynplase in Constantia en Noordhoek, 'n aantal restaurante, die World of birds, begeleide staptogte op Karbonkelberg (5 minute se stap vanaf die eiendom), die Clay Cafe, Houtbaai-strand, kunsgalerye en groot supermarkte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir African Dawn
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lionel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Jaar gelys 4

Ligging

  • Sentinel-keeromstraat 4, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
  • Gaste dink African Dawn het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sentinel-keeromstraat 4, Houtbaai, Kaapstad, 7872, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65c6ea73620f5efcb119eb495bf0bcade1f2f971e41760772b9aa45c618317deeb7c0671c4a3f453da1427f192379219f451?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 4 Sentinel Close Hout Bay 7872 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -34.052284410871 18.337726086508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem