African Dreams

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

African Dreams is 'n gastehuis in Kampsbaai, Kaapstad, en bied gehalteverblyf aan sakereisigers en vakansiegangers. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. African Dreams is bekend vir sy warm gasvryheid en diens en bied 'n groot verskeidenheid dienste en geriewe aan gaste.

Die verblyf beskik oor 6 suites wat verskillend uitgelê is. Die kamers is bekoorlik en smaakvol versier en daar is kombuisies in van die kamers. Verder beskik elke kamer oor 'n TV met sekere DStv-kanale, kroegie, lugversorging in van die kamers, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, haardroër, toiletware, swemhanddoeke en kamerjasse.

Gaste het veilige parkeerplek op die perseel.

Die gastehuis het 'n wasgoeddiens op versoek en bied persoonlike bystand aan gaste wat toere en uitstappies in en om Kaapstad wil reël.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard

Geriewe

  •  Swembad
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na African Dreams gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 010 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]