by African Dreams Guesthouse | LekkeSlaap
+18

African Dreams Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir African Dreams Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.8/5
Frans D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frans D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam.

Gemiddelde gastehuis. Ontbyt sonder verbeelding. Gasvrou afwesig. Ander personeel vriendelik. Nogal duur vir wat jy kry.

Anton L - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton L
Saam met vriende

Nice accommodation and garden.

Nice accommodation and lush garden with lovely breakfast area and friendly host.

African Dreams Guesthouse se terugvoer

Thank you so much Anton, was nice meeting you and we hope to see you soon. Hope you have a wonderful time in Namibia.

African Dreams Guesthouse
Cedric D - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cedric D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

All professionals operating in the built environment (particularly the design side) will find pleasure in the effort that had gone into the detail design from a place-making perspective - very tasteful. We wish we had time to dwell on the premises and appreciate the facilities. Top class venue.

African Dreams Guesthouse se terugvoer

Was nice meeting you Cedric. Hope to see you soon.

African Dreams Guesthouse
Phillip B - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Phillip B
Saam met vriende

Aangenaam met vriendelike personeel.

Die verblyf was baie aangenaam met vriendelike hulpvaardige personeel. Kamers was baie skoon en aanvaarbaar. Miskien bietjie duur?

African Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer Phillip. Hoop ons sien jul gou weer.

African Dreams Guesthouse
Dina K - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamer netjies. Ontbyt betyds en baie smaaklik.

African Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons hoop om jul gou weer te sien.

African Dreams Guesthouse
Marleze E - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marleze E
Gesin met tieners

Akkommodasie netjies.

Ons het baie lekker gebly. Sou aanbeveel dat ontbyt dalk 'n bietjie meer interessant kon wees.

African Dreams Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Marleze. Ons sal beslis kyk na ons ontbyt en waar ons kan verbeter.

African Dreams Guesthouse
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierweg 547, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlNjBlMDhiLWM2MmYtNGY4YS05MDcwLTNmNmQyNzA1Y2Y5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150  per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 547 River Road Okahandja 0000 Otjozondjupa 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -21.977021 16.922355
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem