Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Palm Cottages and Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Katia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir African Palm Cottages and Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jana S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jana S
Gesin met tieners

Moderne en goed toegeruste verblyf.

Die woonstel is ruim, modern en baie goed toegerus. Die omgewing is vars en daar is aandag gegee aan detail. Dit is goed geleë om Kaapstad en die wynlande te besoek. Ons sal beslis weer hier wil bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ina M
Saam met vriende

Plek was net vreeslik warm, sal lugversorging aanbeveel!

Bly ek het ook nie my hondjie saamgevat nie, want in die kombuis is 'n kennisgewing op wat sê troeteldiere mag nie in die dag alleen gelaat word nie. En dan word familie nie toegelaat om jou te besoek vir 'n braai nie. Die eienaarvrou het net geweier, ons is nie drinkers en lawaaimense nie, maar sy het nie eers dit gevra nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n wenner.

Baie netjies, heerlike, rustige atmosfeer, ons het baie lekker hier gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rochelle G
Gesin met tieners

We had a beautiful weekend away African Palms.

The cottage was home away from home. Beautifully decorated and comfy. We were so happy we could take our fur babies with on our stay, was challenging finding accommodation that's pet friendly. Was a beautiful relaxing stay, the cottage were comfortable and we really enjoyed our weekend. Thank you Thierry and Katia for your friendliness, we hope to visit soon again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Palm Cottages and Guesthouse se terugvoer

We loved having you here, hope to see you again.
Thank you
Katia and thierry

African Palm Cottages and Guesthouse
Brenda W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brenda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

This is not a self-catering venue. No kitchenette, fridge for personal food items, sink to wash dishes. etc.

Coffee station adequate, but I had to fill the kettle from the hand basin in our room. It is suitable for travellers just wanting a nice, classy facility for sleeping in.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Palm Cottages and Guesthouse se terugvoer

You booked a Guestroom not a cottage, so there is no kitchen in a Guestroom. You booked the wrong room.

African Palm Cottages and Guesthouse
Hannes G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Baie vriendelik en behulpsaam ontvang deur Katia en eggenoot. Lekker rustige en veilige omgewing, baie netjies en skoon met 'n pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Palm Cottages and Guesthouse se terugvoer

Thank you for the nice words, hope to see you again soon.
Regards Katia and Thierry

African Palm Cottages and Guesthouse
Sephetha M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sephetha M
Gesin met klein kinders

Pleasant.

Well equipped. We were not short of anything.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rene S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene S
Enkelreisiger

Fantastic.

I will definitely recommend them to anyone! Their hospitality was first class, feels like home far from home. Will stay there again when I travel to Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melissa D
Gesin met klein kinders

Beautiful accommodation, extremely helpful and friendly management.

We enjoyed our stay, it was very comfortable and everything you needed was there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Palm Cottages and Guesthouse se terugvoer

Thank you very much, Melissa was great to have you here. Katia

African Palm Cottages and Guesthouse
Yvette E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette E

Dit was rustig en asof ons by die huis was.

Katia en haar man is vriendelik. Kothuis is baie stylvol en netjies. Meer privaatheid kan gegee word deur gordyn by skuifdeur wat na hul huis wys te hang, siende dat jy in gang moet afstap na badkamer in jou slaapklere. Andersins hoogs aanbeveelbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Palm Cottages and Guesthouse se terugvoer

Good day Yvette,

Thank you for the nice review. We fixed that problem there is a curtain now. Sorry for the inconvenience.

Thank you
Katia

African Palm Cottages and Guesthouse
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pioneer, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf14d164b11aa74910de249289fda731662a12c7b68dd92e7135db3880254f3c5df71174f09076795f6f1d190d1e30b268a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 17A Pioneer Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.836248171808 18.670446574688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem