Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Rest Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.5/5

Barbara Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 142

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 19 resensies vir African Rest Lodge
Netheid
4.1/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.6/5
Muzi H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Muzi H
Besigheidsreis

Business travel.

Good for overnight business travel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Elsabe J
Saam met eggenoot / lewensmaat

I will never recommend this place to anyone.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerald D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerald D
Enkelreisiger

The location is great.

We came on a very busy weekend and could only book the Standard room. We were told that the luxury are much better. Nothing wrong with the standard but the mattresses do not offer the best comfort though!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Mark H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is nie die prys werd nie, vir veel goedkoper sal ek weer hier bly, maar teen die prys is daar baie beter plekke.

Die verblyf is skoon en netjies, maar vir die tarief verwag mens darem WiFi wat werk, 'n mat op die vloer en 'n stoel in die kamer. Die gemengde messe en vurke en borde wys ook dat daar nie aandag aan detail gegee word nie. Selfs die DStv-pakket pas nie by die prysklas nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S
Gesin met klein kinders

Rustige wegbreek van die stad se gejaag.

Baie netjies en rustige verblyf in die natuur vir 'n wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Corne S
Saam met vriende

Die personeel was baie vriendelik, maar die eenhede kort beslis 'n goeie skoonmaak, gogga-beheer en 'n beter verwelkoming.

Om die bedlampies te kan gebruik moet mens hulle self inprop teen die muur, maar eers die groot swaar hemelbed van die muur af weg skuif. Die vrieskassie was af, alhoewel hulle geweet het ons kom, so ons kon eers ons vleis, koeldrank en melk die volgende oggend uit die koelerboks pak. Voor ons vriende die volgende dag opgedaag het, moes ek self die skoonmaak meisie wys hoe om al die spinnerakke teen die badkamerplafonne te verwyder. Die eetgerei was vuil. Die vensters, gordyne en binne-in die kaste is ook stowwerig en vol spinnerakke. Ons badkamer het nie 'n toiletrol houer nie en net een toilet rol vir die hele naweek. Geen skottelgoed seep of waslappie beskikbaar nie en net een teelepel. Die lugverkoeler werk net vir die leefvertrek wat die kamer taamlik bedompig laat. Ek het verskeie kere gevra vir die sleutel om die deur wat die slaapkamer met die stoep verbind oop te sluit, maar is ongelukkig nog steeds gesluit. Ons vriende het net een nag oorgeslaap maar dieselfde prys as ons (vir 2 nagte) betaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius N - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius N
Saam met vriende

Baie netjies, skoon en veilig.

Baie netjiese Lodge. Personeel almal baie vriendelik en hulpvaardig. Mooi uitsig en uitstekende ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Este A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este A
Gesin met tieners

Heerlike pragtige verblyf.

Ons tydjie by African Rest Lodge was besonders lekker. Heerlike gebly, geëet en personeel was baie behulpsaam. Die omgewing is pragtig en die swembaddens was 'n lekker afkoel na 'n warm dag. Kan beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandi T - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi T
Besigheidsreis

Good food. Clean and neat.

Very nice. Will stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claire K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claire K
Gesin met tieners

Heerlik ontspan en lekker gebly!

Ons het so lekker ontspan, kinders het heerlik geswem en gespeel, sal die mooi plekkie vir seker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Rest Lodge se terugvoer

Hi Claire,
Thank you for taking the time to review us. We are very delighted that you enjoyed your stay.
We wish to see you and your family again in the near future.
Many regards,
Management Team

African Rest Lodge
Daniela C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela C
Gesin met klein kinders

Great place to relax.

Great place to unwind, value for money. The manager went out of his way with professionalism to assist us. The establishment has two beautiful pools with great views to choose from, a restaurant to eat from if you don't feel like cooking, a nice covered braai area. The self catering accommodation was spacious, clean and well equipped (I suggest to add a table with chairs in the private patio).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gawie W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie W

Genotvolle kuier.

Diens was eersteklas, fasiliteite in goeie toestand. Ons het heerlik gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanet D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet D
Gesin met tieners

Indien hul 'n fout maak met jou bespreking dan betaal hul jou nie terug nie. Teleustellend!

African Rest Lodge skuld my geld, nog glad nie terugbetaal nie en hul het die fout gemaak met my bespreking.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

African Rest Lodge se terugvoer

Middag Sanet.
Baie dankie vir die resensie. Soos telefonies bespreek was daar geen fout van African Rest se kant af met jou bespreking nie. Ons het jou kwoteer op die eenhede wat jy versoek het.
LekkeSlaap het geen korrespondensie ontvang van u rakende die fout wat u gemaak het met die bespreking nie.
Graag versoek ek dat u hulle kontak, rakende die korrespondensie wat u met hulle het.
Soos ons bespreek het, sou u vir my 'n epos stuur met die papierwerk wat u aan hulle gestuur het maar ek het niks ontvang nie.
U is welkom om ons te kontak as u enige verdere inligting benodig.

African Rest Lodge
Maurice F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Maurice F
Saam met vriende

Gemiddeld ten beste.

African Rest Lodge het die bespreking verkeerd gekry. Spesifiek versoek vir twee aparte kamers met lugversorging. Het selfs geskakel om te bevestig. 19:00 daar aangekom toe is daar net een kamer beskikbaar. Ontvangs het gevra dat ons solank iets gaan eet terwyl hulle dit probeer uitsorteer. Teen 20:30 met 'n gesukkel is twee kamers gegee sonder lugversorging. Aangedring op lugversorging en is weer geskuif na ander selfsorgeenheid en moes toe 'n kamer deel. Baie ongerieflike situasie. Yskas was ook af so kon nie eers 'n koue water insit nie. Regtig 'n teleurstelling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V
Gesin met klein kinders

Was aanvaarbaar onder omstandighede.

Die feit dat die restaurant net onbyt op bestelling kan bedien en geen ander etes nie was 'n problem. My verstaan van inligting beskikbaar was anders en ons het nie voorsiening gemaak vir aandete nie. Al die deure in die eenheid kon nie sluit nie en die eenheid aangebied was anders as die eenheid wat ons bespreek het. Die ligging is swak met geen ander geriewe in die onmiddelike omgewing nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda N
Gesin met klein kinders

Lekker lekker.

Baie vriendelike staf, sal weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 350
R1 350 R1 013
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 013
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 013
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 71 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 6, Rouxville Plaas, Caledonian-afdraai, Barberton, 1260, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsHuV2PPL5U653PAPB1L9f4Gn4ZrO3F6Ux0wbX0NlKg4aNVdHax?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 013 per nag, vir 2 mense 19 5 1 4 Portion 6, Rouxville Farm Caledonian Turn Off 1260 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -25.718656 31.011628
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem