African Safari Tented Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

African Safari Tented Camp bied glanskamp-verblyf in die Skukuza Ruskamp in die Krugerwildtuin.

Verblyf by die African Safari Tented Camp word in 3 tente met slaapplek 1 tot 2 gaste aangebied. Elke tent het 1 of 2 enkelbeddens, draagbare lugversorging, linne, 'n kragpunt, stoele en bedlampies. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike ablusiegeriewe.

Ontbyt en aandete is by die verblyf ingesluit. Doendinge sluit 'n wildrit met sonsondergang op die eerste dag, 2 daaglikse wildritte en bos-wandelings vir gaste wat langer as 5 dae hiér kuier in. 'n Opsionele Panorama-toer kan teen ekstra koste gereël word.

Gaste het ook toegang tot die kamp se winkel, restaurant en swembad. Die kamp is met 'n elektriese heining omhein.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Drankies ingesluit
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na African Safari Tented Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 000 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za