Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Ingrid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Reynard S - Apr 2024
Algehele gradering
Skoon, honde vriendelik.
Marina Venter V - Apr 2024
Algehele gradering
Puik!
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Eduard H - Feb 2024
Algehele gradering
Excellent.
Divan N - Jan 2024
Algehele gradering
Baie netjies en vriendelike personeel.
Esme C - Des 2023
Algehele gradering
Netjiese, cottage look gastehuis. Pragtige tuin en lekker kuier area.
Alta D - Des 2023
Algehele gradering
Lekker.
Annerie M - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige tuin, baie lekker area.
Chantelle B - Des 2022
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Jano N - Nov 2022
Algehele gradering
Was net vir een nag maar was gemaklik en het lekker gerus!
Louise Lambrechts L - Feb 2022
Algehele gradering
Regtig nie 'n oorblyplek wat ek kan aanbeveel nie.
Johan G - Feb 2022
Algehele gradering
Fine, but not really value for money.
Johan C - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Judith R - Jan 2021
Algehele gradering
Swak diens.
Etienne V - Des 2020
Algehele gradering
Stil en rustig.
Elize C - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was lekker en rustig.
Marina E - Des 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly, dankie.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Blanche H - Okt 2018
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
African Sun Guest House se terugvoer
Check-in time was confirmed by yourself between 5 and 5:30. I had waited till 5:30 but when you did not arrive I had to drop staff members off due to the heavy fires and their accommodation is 5 min away so I went and came straight back, I apologise for the inconvenience caused.
Cathrine V - Sep 2018
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Michelle M - Apr 2018
Algehele gradering
African Sun is situated in a lovely, peaceful rural area. Wonderfully quiet space to relax.
Lees meerChantell A - Des 2017
Algehele gradering
Hulle moet net die kamers meer modern maak vir gaste en meer kindervriendelik.
Cynthia M - Des 2017
Algehele gradering
Wonderful place.
Shelby J - Des 2016
Algehele gradering
Nie verwagting gehaal nie.
Lees meerSonja V - Des 2015
Algehele gradering
Heerlike skoon, netjiese verblyf.
Ansie S - Aug 2015
Algehele gradering
Lekker gekuier en dit baie geniet. Die gastehuis laat jou baie tuis en gemaklik voel.
Andre V - Des 2014
Algehele gradering
Was tevrede met die verblyf. Netjies, rustig en gasvry. Sal plek beslis aanbeveel vir ander toeriste.
Sash J - Des 2012
Algehele gradering
Great stay
- Kapasiteit: 52 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Geelhoutboom Straat, George, 6531, Wes-Kaap