Afsaal Holiday Flat 407

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Januarie 2020

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Afsaal Holiday Flat 407 is 'n selfsorgwoonstel wat in die kusdorpie, Amanzimtoti geleë is en lieflike see-uitsigte bied. Dié dorpie is ook bekend vir sy subtropiese klimaat en panoramiese goue strande.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir tot 6 mense. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 'n dubbel- en stapelbed. Daar is 2 badkamers wat ingerig is met 'n stort waarvan een in die hoofarea van die slaapkamer geleë is.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus en beskik oor 'n oond-stoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en daar is 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Eenhede kan vooraf teen 'n ekstra koste skoongemaak word.

Die Afsaal-kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige beskutte parkeerplek agter hekke met afstandbeheer.

Slaapplek

'n Bespreking by Afsaal Holiday Flat 407 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Afsaal Holiday Flat 407 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R635 R445 per nag (plek vir 6)

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Januarie 2020

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za