Amanzimtoti Akkommodasie by Afsaal Holiday Flat 503 | LekkeSlaap
+7
+7

Afsaal Holiday Flat 503

Selfsorg
  • Vanaf R575 per nag (plek vir 5)
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal Holiday Flat 503, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Afsaal Holiday Flat 503 is 'n selfsorgwoonstel in Amanzimtoti, 'n kusdorp wat bekend is vir sy subtropiese klimaat en goue strande.

Dié tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 5 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer en tweede kamer het elk 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank in die leefarea. Die 1 badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Skoonmaakdienste is beskikbaar indien dit vooraf gereël word teen 'n ekstra koste.

Die Afsaal-kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter 'n hek met afstandbeheer.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Kusweg 21, Afsaal Holiday Flat 503, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R575
per nag (plek vir 5)

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R575
per nag (plek vir 5)
Vanaf R575
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Afsaal Holiday Flat 503, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d641caf5c05ef8354ea911b52f1948560832f1a9a738880d37c64c0249d9021f3214f21383e9ebc1da399838dbdfdffc347?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (plek vir 5) 21 Beach Road Afsaal Holiday Flat 503 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.0559666431 30.884705364418
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za