Amanzimtoti Akkommodasie by Afsaal Holiday Flat 508 | LekkeSlaap
+9

Afsaal Holiday Flat 508

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R575 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Afsaal Holiday Flat 508 is 'n selfsorgwoonstel met lieflike see-uitsigte in Amanzimtoti. Hierdie kusdorpie is beroemd vir sy subtropiese klimaat en lang, goue strande.

Die woonstel het 2 slaapkamers met slaapplek vir 6 gaste. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed en die leefarea beskik oor 'n stapelbed. Daar is 1 badkamer met 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Eenhede word teen 'n ekstra koste skoongemaak indien jy dit vooraf reël.

Die Afsaal-kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheerde hekke.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 10 resensies vir Afsaal Holiday Flat 508
Netheid
3.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Kusweg 21, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Afsaal Holiday Flat 508 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
Vanaf R575
per nag (plek vir 6)
Vanaf R575
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Kusweg 21, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ4NDE4YThkLTk2Y2MtNGU2Ni04YzA4LWJhY2RiMmU1NjRkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R575  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-17:00 09:00 -30.055962 30.8847
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za