Afsaal Holiday Flat 707

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Januarie 2020

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Afsaal Holiday Flat 707 is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte in Amanzimtoti. Dié kusdorpie is veral bekend vir sy subtropiese klimaat en goue strand.

Dié tweeslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 6 mense en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het dubbelbed en daar is 1 dubbelbed en 1 stapelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolf. Die oopplan-leefarea het gerieflike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. En 'n skoonmaakdiens is beskikbaar teen 'n addisionele koste - dit moet vooraf gereël word.

Die kompleks het gemeenskaplike braaigeriewe en onderdakparkeerplek is beskikbaar agter hekke met afstandbeheer.

Slaapplek

'n Bespreking by Afsaal Holiday Flat 707 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 4 persone
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed

Kenmerke

Badkamer

  •  Stort

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Afsaal Holiday Flat 707 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R635 R445 per nag (plek vir 6)

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Januarie 2020

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za