Afsaal Holiday Flat 805

Voeg by Gunstelinge

 

Blits-aanbod! 30 % af

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Januarie 2020

TYD OOR OM TE BESPREEK

Dae

Ure

Min

Sek

Beskrywing

Afsaal Vakansiewoonstel 850 is 'n selfsorgwoonstel met see-uitsigte wat in Amanzimtoti geleë is. Dié kusdorpie is bekend vir sy subtropiese klimaat en lang strande.

Hierdie drieslaapkamerwoonstel bied slaapplek vir tot 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers wat elkeen oor 'n bad en 'n stort beskik.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, yskas-vrieskas en 'n mikrogolfoond. Die ontbyttoonbank het 6 kroegstoele. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. 'n Skoonmaakdiens kan vooraf teen ekstra koste gereël word.

Die Afsaal-kompleks bied gemeenskaplike braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek agter afstandbeheer-hekke.

Slaapplek

'n Bespreking by Afsaal Holiday Flat 805 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Afsaal Holiday Flat 805 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R685 R480 per nag (plek vir 6)

Kry 30% af vir verblyf voor 13 Januarie 2020

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za