LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Afsaal Vakansie Woonstel | LekkeSlaap
+12

Afsaal Vakansie Woonstel

7 resensies
Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 25 Okt 2020 tot 14 Des 2020.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 R665 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Afsaal Vakansie Woonstel is 'n vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks wat in Doonside, 'n bekoorlike kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus, geleë

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 5 gaste. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.

Daar is 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek in die kompleks.

Gaste kan in die area hengel, roei, branderplankry, snorkel, diepseehengel, strandspeletjies speel en gholfspeel.

Slaapplek

’n Bespreking by Afsaal Vakansie Woonstel sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Afsaal Vakansie Woonstel
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Beach-weg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Afsaal Vakansie Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Amanzimtoti KwaZulu-Natal
was R950
Vanaf R665
per nag (plek vir 5)
was R950
Vanaf R665
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Beach-weg 21, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA597c17d3387f988bcdf98362b1a6248b57847b0434206a3f2c0911c798892f8f35c4b663f4a51357ea3be971f62982452b95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R950, nou Vanaf R665  per nag (plek vir 5) 7 5 1 5 21 Beach Road Amanzimtoti 4126 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 09:00 -30.055959374013 30.88459131567
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!