6 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Afsaal Vakansie Woonstel is 'n vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks wat in Amanzimtoti 'n bekoorlike kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus, geleë
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 'n dubbelbed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Die woonstel het ook 'n balkon.
Daar is 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek in die kompleks.
Gaste kan in die area hengel, roei, branderplankry, snorkel, diepseehengel, strandspeletjies speel en gholfspeel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 55
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Afsaal Vakansie Woonstel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
21 Beach Road, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang