Agulhas home with a view

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Agulhas home with a view is 'n huis in die dorpie Agulhas. Die huis het gerieflik slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het twee enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed.

Daar is 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ontbythoekie, eetgerei en breekware. Die huis het 'n binnebraai-area met 'n TV en gemaklike sitplek.

Daar is 'n veranda buite met 'n fantastiese uitsig van die dorp en die see. Daar is ook braaigeriewe buite.

Gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Beddegoed en handoeke word voorsien. Daar is ook braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Agulhas home with a view sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelstapelbed

Area 1 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Agulhas Home With A View gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za