LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Agulhas Ocean House | LekkeSlaap
+13

Agulhas Ocean House

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Agulhas Ocean House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5
Jenny B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you for your hospitality.

Friendly, helpful hosts. Interesting interaction with other guests made this a pleasant experience.

Serge D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Serge D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay. Good breakfast. Friendly hosts.

Pleasant stay. Friendly hosts. Good breakfast. However, R1110 per night for local residents is not real value for money.

Agulhas Ocean House's terugvoer

Thank you for your review. We have noted the comments regarding value for money.

Agulhas Ocean House
Melinda E - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melinda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van my lekkerste verblyf-ervarings!

Die wow-effek! Vriendelike, warm verwelkomings, heerlike ontbyt, pragtige uitsigte!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It was one of my most pleasant stays ever!

The wow effect: friendly, warm welcomes, great breakfast, awesome views!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Agulhas Ocean House's terugvoer

Thank you for the really special review, we loved having you and we hope to see you soon.

Agulhas Ocean House
Bernard M - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Die gasheer en gasvrou het regtig moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Agulhas Ocean House's terugvoer

Thank you for the fantastic review, we really appreciate it.

Agulhas Ocean House
Leáne M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leáne M
Gesin met klein kinders

Baie rustige, gemaklike atmosfeer.

Ons het dit baie geniet. Kamer was netjies met als toegerus om gemaklike nagrus te hê. Sal beslis aanbeveel.

Agulhas Ocean House's terugvoer

Thank you for your wonderful review, we really appreciate it.

Agulhas Ocean House
Gerrit V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en fantastiese koffie.

Vriendelike diens met uitstekende koffie en 'n lekker ontbyt. Grootste kamer met heerlike koninggrootte-bed.

Agulhas Ocean House's terugvoer

Thank you for your great review. We appreciate it.

Agulhas Ocean House
Hermine A - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

A peaceful haven.

Sheryl and Allan were wonderful hosts and did everything possible to make us feel at home. They gave us a lot of tips about what there was to do and about the best routes to use. The interior decoration of their home is beautiful and we would have liked to stay longer. The sea view from our room was exquisite.

Agulhas Ocean House's terugvoer

Thank you for the fantastic review, we really appreciate that you took the time.

Agulhas Ocean House
Karien S - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Wonderlike gastehuis met die mooiste uitsigte en die beste diens. Allan en Sheryl, julle (en julle plek) is tops!

Agulhas Ocean House's terugvoer

Thank you for taking the trouble to review us Karien. We enjoyed having you and your husband but more importantly, we are so pleased that you enjoyed your stay with us.

Agulhas Ocean House
Isabel V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Alles was perfek. Die scenery is asemrowend, die verblyf is stylvol en baie gerieflik, en die gasheer en gasvrou gaan uit hulle pad uit om behulpsaam en vriendelik te wees. Die ontbyt is ook uit die boonste rakke met tuisgemaakte konfyte en 'n groot verskeidenheid disse om van te kies. Mens is teen die berg en sien honderde pragtige voëls in die oggende, en kyk uit oor die see. Ons beveel dit ten sterkste aan.

Andre D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en voel soos familie.

Sien sterre.

Robin M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robin M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super B&B!

Very nice B&B. We felt so welcome from the very first minute we walked in. The room is amazing, and the people are so nice! The breakfast was good, and we were able to use the kitchen for our own food. We had such a lovely stay here and were sad to leave after only one night. This was the best B&B in our 3 week holiday.

Jeanetta K - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Had a great stay!

Nicolette S - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Definitely do it again!

We received a warm welcome from Sheryl and Allen. The guest house is really wonderful and peaceful and warm. We had an awesome experience. We will definitely be going back.

Agulhas Ocean House's terugvoer

Thank you for your lovely message Nicci.

Agulhas Ocean House
Miemie M - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miemie M
Saam met vriende

Fantastiese verblyf en gasvryheid!

Die Zen View is 'n lekker groot kamer met die mooiste dekor en baie natuurlike lig - perfekte keuse vir enige voornemende bruide wat daar wil aantrek op die dag van hul troue. Sheryl en Alan is baie aangename mense en sal uit hul pad gaan om jou verblyf so aangenaam moontlik te maak.

Agulhas Ocean House's terugvoer

Thank you! We loved being part of the wedding!

Agulhas Ocean House
Petra C - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid en uitstekende ligging.

Definitief een van die heel beste gastehuise wat ons al besoek het! Warm en persoonlike diens!

Petro T - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring!

Ek en my man het 'n wonderlike naweek gehad. Die eienaars het ons dadelik laat tuis voel en vreeslik bederf. Die ontbyt is besonders lekker met baie moeite voorberei. Die luukse gastehuis is baie netjies en skoon. Ons kan nie wag om weer te gaan kuier nie.

Agulhas Ocean House's terugvoer

Thank you Petra and Pedro! We loved having you.

Agulhas Ocean House
Johrina H - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johrina H
Saam met vriende

Eienaars is gasvry, baie vriendelik en behulpsaam.

Agulus Ocean House se diens is uitstekend, eienaars is gasvry en ongelooflik vriendelik. Dit voel soos jou eie huis. 5-ster Standaard. Kamers is hoë standaard en baie netjies. Ontbyt ook puik. Sal dit vir enige persoon aanbeveel.

Agulhas Ocean House's terugvoer

Thank you Johrina! We loved having you and your Harleys!

Agulhas Ocean House
Valmarie P - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Valmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike egpaar wat jou baie tuis laat voel en het die heerlikste ontbyt genuttig!

Sal definitief weer besoek.

Agulhas Ocean House's terugvoer

Thank you for a lovely visit!

Agulhas Ocean House
Roderick W - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roderick W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Sal Agulhas Ocean House aanbeveel, want hulle voldoen aan alles waarna kliënte soek. Waarde vir geld was waarna ons almal soek. Dit en kliëntediens was uitnemend by Agulhas Ocean House.

Agulhas Ocean House's terugvoer

Thank you Rod and Cathy we loved having you!

Agulhas Ocean House
Jan Hendrik J - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik J
Enkelreisiger

Werklik 'n pragtige plek met 'n fantastiese ligging.

Allan en Sheryl is baie gasvry. Dit voel amper asof jy by ou vriende kuier.

Agulhas Ocean House's terugvoer

Thank you! And we enjoyed your company! Hope your knee is improving daily. Kind regards

Sheryl

Agulhas Ocean House
Francois N - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Francois N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Sien julle binnekort weer.

Agulhas Ocean House's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons sien uit daarna om julle weer te sien!

Agulhas Ocean House
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 4, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ3NmNkYjE0LTI2NWEtNGQ1MS1hNzYyLTMwYThjZWI5ODMwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 4 Main Road Agulhas 7287 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.81551 20.0282
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!