Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ahoy Cottage 4

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 62 resensies vir Ahoy Cottage 4
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Christelle M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Baie lekker gekuier op kort kennisgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deen T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Great stay, close to everything, OK market within walking distance.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annemarie S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie S

Baie dankie aan Camilla en personeel vir 'n fantastiese kuier! Ons kom weer!

Baie lekker, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schenda V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schenda V
Enkelreisiger

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker gewees, dit is deesdae net bietjie raserig in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zyrilde P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zyrilde P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Presies wat dit geadverteer het om aan te bied en te wees.

Eenvoudig, maar meer as voldoende vir 'n nag se verblyf. Alles is netjies en skoon. Genoeg ruimte en die sitkamergedeelte is 'n bonus. Ons het nie van die stoep en ingeboude braaiplek gebruik gemaak nie, maar ek dink dis 'n bykomende bonus. Ook die feit dat daar 'n tweeplaatstofie saam met die mikro-oond is, laat jou toe om enige soort kos voor te berei. Die linne is warm genoeg met ekstra komberse en selfs 'n watersak indien nodig! Veilige parkering. Ek sal dit definitief aanbeveel en weer in die toekoms hiervan gebruik maak. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizell J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizell J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gemaklik en sentraal.

Ons het 'n heerlike naweek by Ahoy Cottage 4 gehad. Die eenheid is baie goed toegerus en baie skoon en netjies. Ligging is baie sentraal met menige plekke binne stapafstand. Camilla het heeltyd in kontak gebly om te hoor of ons lekker bly. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie ontspannend.

Sal miskien net 'n verwarmer of elektriese kombers voorstel vir die wintermaande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Freddie M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Freddie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende blyplek!

Werklikwaar 'n heaven van 'n plekkie. Ek en vroulielief daar gekuier vir my laaste paar dae verlof. Dis veilig, Camilia so tegemoetkomend en ons self twee uur voor inkloktyd laat inklok. Die plekkie was net reg vir ons twee. My familie so oortref met die plekkie dat ek seker maar vir Camilia moet vra of sy 20 gaste kan akkommodeer in April. Dankie Camilia vir die wonderlike gasvryheid. Sal definitief weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meagan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxed atmosphere.

Perfect getaway from everyday life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamlyn R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

A nice, quiet retreat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
James P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was comfortable enough for the two nights that we were there.

The amenities were very basic but provided all we needed. We were sorry not to meet with the owner.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alida M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike plek.

Plekkie is in 'n baie stil gebied geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Luanka F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luanka F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, clean, value & beautiful.

This accommodation is neat and clean. Very beautifully decorated. Value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aneri B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneri B
Gesin met klein kinders

Dit was n lekker wegbreek en ons kleinding het die natuur en vars lig baie geniet.

Baie dankie. Sal beslis aanbeveel en weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanne S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ahoy Cottage 4 het aan ons verwagtinge voldoen. My lekker knus blyplek met als wat ons nodig gehad het vir 1 aand se oorslaap. Sal definitief weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henku W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henku W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plaashuisie om weg te breek en af te skakel.

Beste plek om te ontsnap van alles. Baie peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Baie netjies, skoon en goed versorg. Sal definitief weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peace and tranquility.

Me and hubby were looking for a place away from our 4 teenagers and this is exactly what we found. Peace and rest. Away from our whirlwind of daily stress, we could relax in the pool that is so private and peaceful. No disturbances from any neighbours or other people on the property. Truly an amazing breakaway. Wish we can do it soon again. Felt like a home away from home.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cosy, neat, perfect for a romantic getaway.

Well stocked cottage, central, walking distance from everything. It is beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek.

Alles wat ’n mens kan benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wynne P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Wynne P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely, homely, comfortable stay.

Lovely caring host! Very good security and felt safe on the premises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareza S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mareza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Dis 'n netjiese plek. Net wat ons nodig gehad het. Tuin is mooi versorg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theresa V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa V
Saam met vriende

Ons het heerlik gekuier.

Silwerskoon. Heelwat moeite en koste aangegaan om ons veiligheid en ons eiendom te beskerm. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cedric P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cedric P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were totally relaxed and comfortable.

We enjoyed the facilities, especially the pool. We had a great weekend after a shaky start. The manager was not there on arrival or available on her phone When she eventually arrived she was aggressive and did not apologize. Basically blamed us for the situation even though we had kept to our agreed schedule. We patched up our differences and had a wonderful stay The location is very central and we did not have to use our car. The caretaker was very helpful and deserves a special mention. All in all I would recommend it to anyone needing a quiet breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chante L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chante L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

I had a breakaway for my birthday. Couldn't have chosen a more relaxing destination. We had the swimming pool to ourselves which was great and fun. The lady and gentlemen which works there are quite friendly. Definitely enjoyed my stay, and will visit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theo L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon.

Positiewe kritiek. Lekker geslaap, bed was bietjie kort, maar ons het baie lekker gekuier. Kan dalk lang glase kry om 'n doppie te kan gooi en een of twee ysbakkies in die vrieskas. Verder was als baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Camilla was very accommodating and the hospitality was great.

We loved the fact that it is pet friendly and right next door to The Noisy Oyster. Walking distance to everything, including the beach and nearby shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly en was ‘n ideale basis vir ons weskus kuier.

Ahoy 4 was ‘n baie goeie toeguste blyplek vir 2 mense. Die ligging is lekker sentraal en binne stapafstand van die see en restaurante. Ons gasvrou en haar personeel was behulpsaam en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was fantasmagories.

Ons het gehou van die ruimte wat die eenheid bied. Die uitsig oor die see vanaf die braai is baie mooi. Veiligheid van die gaste is prioriteit. Die ligging is ideal vanaf die winkels, restaurant en strandfront. Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik.

Beste waarde aan Weskus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie R
Saam met vriende

Lived up to all our expectations.

Centrally situated, comfortable and adequately equipped - very pleasant stay indeed. Would definitely revisit Ahoy Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie besige area.

Baie skoon plek en goeie waarde vir geld. Net jammer van geraas deur die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sumayyah K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumayyah K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxed and private accommodation.

The accommodation was easy to find, and very centrally located, close enough to walk to the beach and many of the restaurants and stores, etc. It was clean and well-kept, and felt quite private, we were able to relax on our porch and feel completely alone. The staff were friendly and helpful. The host seemed to have a lot going on, as she also runs a shop and cafe at the entrance of the accommodation, and is very hands on, which seemed to leave little time to be connected with guests. I only met her on our 2nd day, because I went into her shop to buy something. We were also left waiting around for 45 mins when we arrived (at the agreed time) for check in, and she had not contacted us to let us know what to do, that she she would not be there. We eventually got the attention of the gardener who was able to assist us. We loved the accommodation and our stay in Paternoster, but wish that the host could have been somewhat more attentive.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loami S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Loami S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelike ontvangs, skoon eenhede. Het heerlik gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joey P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, skoon en netjies met al die geriewe vir selfsorg.

Ahoy is letterlik net as jy in Paternoster inry wat lekker was. Geen gesoek na die plek, plekkie is skoon en het baie goeie sekuriteit en is naby die strand, sal net voorstel dat die slaap kussings op die bed vervang is baie plat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donald M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donald M
Enkelreisiger

Excellent value for no-frills (no TV, no internet), self-catering service, friendly staff, fine location.

Very happy to stay in Ahoy Cottage 4, with my two dogs. Big, comfy bed, big bathroom, kitchen well-equipped for my needs, all within easy walking distance to grocery shopping and restaurants. No complaints, except perhaps the need to dodge the aloes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Domonique C - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Domonique C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant, quiet and clean.

What a lovely little place. Perfect for a quick getaway. Close to restaurants and beach! Thanks a million to the host!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eric L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker gebly. Diens was goed en gasvrou vriendelik.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolene V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Probleen vry.

Ons was aangenaam verras oor hoe netjies Ahoy Cottage 4 en toegerus met al die nodige goedjies vir ons verblyf in Paternoster. Dis naby alles - jy stap sommer waar jy wil wees. Ek kan nie wag om weer te gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kate O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kate O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay at Ahoy Cottage was very pleasant.

Our stay at Ahoy Cottage was very pleasant - it had all the necessary amenities, was clean and comfortable. It was also walking distance from the beach and all the restaurants.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike ontvangs, goed toegeruste, netjiese verblyf.

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Verblyf baie netjies en goed toegerus. Sal weer daarvan gebruik maak, lekker loopafstand van alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Christopher S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic, clean - ideal for 2 people.

Quite a small cottage with basic fittings - suit one or two people in good weather when you can sit on the stoep. Right in town next to the Noisy Oyster (book in advance).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Keanan J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keanan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Serenity at its best.

If you are looking for a quiet getaway, close to the beach, this place is perfect!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rensia B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, privaat en beskut, ons heerlik gerus.

Baie vriendelike diens en definitief verblyf om aan te beveel. Sal enige tyd weer daarvan gebruik maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met vriende

Het dit rêrig baie geniet.

Sentraal geleë, skoon, lekker braaiplek, waarde vir geld, met uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisel, L - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisel, L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was alles waarvoor twee mense op 'n wegbreek kon vra!

Dit was 'n heerlike wegbreek vir my en my man wat 3 jaar laas alleen weg was sonder die kinders. Van die ontvangs tot die groet was die diens uitstekend. Die kothuis het oor alles beskik waaraan jy kan dink en was baie netjies. Ons sou graag nog 'n nag of twee wou bly en sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Billie L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Centrally located to all the best spots in Paternoster!

Lovely setting and ideally located in the centre of town. Within walking distance of everything that Paternoster has to offer. Very comfortable, clean and well-appointed accommodation. Excellent security and felt very welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette F

Fantasties.

Dit was baie privaat, skoon en personeel behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilige verblyf.

Die eenheid en toerusting was skoon en netjies. Die eenheid is op 'n goeie plek in die besigheidsgebied en langs die "Noisy Oyster Restaurant" maar nie te ver van die eetplekke teen die strand nie. Baie winkels en hotel is sommer binne loopafstand. Ons sou graag langer wou bly want ons het dit baie geniet. Ons is ook jammer ons was te laat om 'n tafel te kon kry in die Noisy Oyster. Ons sal terugkom en weer hier kom bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ulrike K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ulrike K
Saam met vriende

See rating.

Well appointed interior and the tranquillity make up for lack of sea view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonia V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Die plekkie het my werklik verbaas, baie netjies en skoon en het alles wat jy mag nodig hê en meer. Die diens van Camille was ongelooflik met selfs 'n boodskap die Saterdagoggend om te hoor of ons lekker geslaap het en of alles reg is. Sy en haar man was baie gasvry. Sal dit vir enigiemand aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut wonderlik.

Ons het dit verskriklik geniet. Die plekkie was skoon en netjies en die mense was baie vriendelik. Ons sal verseker weer daar gaan bly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ahoy Cottage 4 se terugvoer

Dankie, ek is bly jul het geniet. Sien gou weer.

Ahoy Cottage 4
Anthony V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Penny G - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Penny G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very beautiful and relaxing.

Need to sort out night time security. Cars broken into 5 out of 7 nights.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter P
Gesin met klein kinders

Rustig skoon netjies - kort net bietjie aandag aan die agterkant van die erf en om die swembad area - was bietjie scary - baie potensiaal daar!!

Lekker gebly en sal beslis weer Paternoster besoek. Ahoy is beslis bekostigbaar vir 'n gemiddelde inkomste groep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred En Elsabe U - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Fred En Elsabe U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gebrek aan veiligheid was 'n bron van kommer.

Baie ontevrede. Veilige parkering soos genoem, is 'n grap. Aan die agterkant van die kompleks is 'n houtheining wat maklik kan toegang gee. Daar is twee veiligheidsligte geïnstalleer wat glad nie aangeskakel was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russell E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Russell E
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wegbreek naweek sonder bekommernisse.

Ahoy 4 is 'n bekostigbare eenheid. Dit is sentral geleë en ons het hom skoon en volledig toegerus gevind. Carmilla het ons vriendelik verwelkom. My enigste opmerking sou gewees dat daar geen handdoekrelings was. Verder het ons baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cilla N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Cilla N
Saam met vriende

Die plekkie is gerieflik geleë - sentraal in Paternoster.

Baie privaat, skoon, goed toegerus. Goed vir 'n paartjie vir 'n nag of twee. Veiligheid vir motors kan opgeskerp word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Moyra D - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Moyra D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation and friendly service!

We were accommodated in Ahoy Cottage 1 and it was an awesome experience. The house is beautiful, it was extremely neat and clean, very spacious, interior decorations are beautifully done and the kitchen is fully fitted with everything you need to make it your own home! Lovely experience staying there and the service was friendly and warm. Will definitely return to Paternoster this year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suretha B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Suretha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Die woonplek het die volgende tekortkominge: Die braaiskottel is op die grond. Dit behoort op 'n staander te wees. 'n Mens wil regop staan wanneer jy braai. Die kombuisdrommetjie is oop, het nie eers 'n sakkie in nie en lok vlieë. Twee afdroogdoeke is verskaf met 'n sponsie, maar geen lappie om "counter tops" af te vee nie. Daar is ook geen hakies of reeling om vadoekies op te hang nie. Die besem, mop, emmers,ens. is sommer staangemaak teen die muur. Daar is 2 stoele by tafel in kombuis, maar die een stoel is 'n "bar stool" by 'n gewone eettafel en dit is baie ongemaklik om so te eet. Die stoel se sitplek haak ook aan 'n mens se klere vas. Daar is nêrens plek om kliere te hang (net 2 hake aan agterkant van voordeur) en ook geen plek om kliere uit tas te pak nie. Ons het letterlik vir 3 dae uit ons tasse geleef! Daar is geen plek in die badkamer om handdoeke te hang nie. Daar is geen plek in die badkamer om die goed in jou badsakkie uit te pak nie. Daar is letterlik die stort, 'n wasbak en toilet. Daar is ook nie eers 'n toiletrolhouer nie. Toiletpapier moet op toiletbak sit of op vloer! Die drommetjie is ook nie 'n toemaak drommetjie nie, so 'n mens se man moet maar na sanitêre doekies opgerol in toiletpapier kyk. Ek sal definitief nie Ahoy Cottage 4 aanbeveel nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlene P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pet-friendly.

Would recommend if travelling with pets. Can see that the place has recently been renovated, painted etc. Bathroom door needs to be sorted out and a shelf or cupboard add to the bathroom to place your toiletries. Only suggestion I have would be to replace the headboard of the bed as it's out of place. Otherwise very well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henry M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Henry M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en bekostigbaar.

Verblyf is goed, kamer is netjies, kort net vloermatjies. Hangplek vir klere bitjie skraps, net 'n bietjie stil sonder TV / radio maar andersins aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R820
R820 R738
per nag (plek vir 2)
Vanaf R820
R820 R738
per nag (plek vir 2)
Vanaf R820
R820 R738
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Augustine-weg 60, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MTM1ODZjLTU0ZDYtNDEwMi1iYzg4LTcyMTdiYzJiYWEzMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R820 nouVanaf R738 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 60 St Augustine Road Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.810217408751 17.893657386303