Ahren's Place
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darling-straat 14, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ahren's Place is in die hartjie van Kaapstad se middestad geleë en is 'n pragtige woonstel wat selfsorgverblyf in die historiese Mutual Heights-gebou bied.
Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n solderkamer met 'n badkamer, 'n kombuisie en sitkamer onder. Die solderkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 'n bad en stort in die badkamer.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond toegerus. Daar is ook 'n gemaklike sitarea en 'n TV.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. 'n Gimnasium en swembad is in die gebou beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Ahren's Place sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Cape Eazi Stayz Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 40
Jaar gelys 11
Ligging
- Darling-straat 14, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Darling-straat 14, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom