Aintree Farm Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Chantel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Jaar gelys 3
Opsomming van Resensie
Hennie L - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Emmerentia Z - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet om daar te bly. Dit was stil en rustig.
Ruben H - Feb 2024
Algehele gradering
Best of all.
Angelique S - Jan 2024
Algehele gradering
Plaas, see en dorp vakansie in een. Beslis een vir die boeke.
Chloe D - Des 2023
Algehele gradering
Ons het 'n awesome tyd gehad, met geen probleme en dit was definitief 'n wenner.
Annelize H - Nov 2023
Algehele gradering
Money worth and peaceful.
Annette T - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en als wat mens nodig het. Rustigheid en geleë om maklik na ander areas te reis. Laguna Mall ook naby geleë.
Jeneen V - Aug 2023
Algehele gradering
Was the best stay ever, enjoyed the calmness of the place the most.
Ann H - Aug 2023
Algehele gradering
Very peaceful and quiet.
Swanel R - Jun 2023
Algehele gradering
Rustige stukkie plaas.
Sean B - Feb 2023
Algehele gradering
Perfect accommodation.
Zilungile M - Feb 2023
Algehele gradering
Amazing.
Cheryl P - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful, neat cottage. Well equipped.
Liz L - Des 2022
Algehele gradering
Aintree is 'n baie karaktervolle plekkie wat vir die kinders blootstelling gee aan plaasdiere. Dit offer dus meer as net 'n vakansie by die see.
Stephanus F - Sep 2022
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike blyplek in 'n baie rustige omgewing!
Aintree Farm Cottage se terugvoer
Ek is baie bly julle het die kuiertjie op Aintree Farm Cottage geniet.
Kom gerus weer.
Groete, Chantel.
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Claudette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Danielle V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustigheid vir die siel!
Charmaine J - Apr 2021
Algehele gradering
Fantasties.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aintree-straat 5, Longacres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom