Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aintree Lodge

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Los asb. alles soos wat jy dit gekry het.
Gaste moet asb. alle vensters en deure sluit wanneer hulle nie in die eenheid is nie.
Geen geraas na 22:00.
Diere moet asb. binne wees wanneer hulle nie aan 'n halsband is, aangesien daar plaasdiere naby is.
Indien gaste nie by die reëls hou nie, sal die deposito verbeur word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aintree-straat 1, Longacres, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA075585c98b360afade3a43d8d7e00654a2e7edf1fd600c8041d3cdae22fa186fe66efc3fd90c6d8501079c81b32df093cb68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 1 Aintree Street Longacres 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0423113 18.0677621
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem