Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Air Sand and Stay

Selfsorg
Best View at the Top
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
Beskrywing

Hierdie nuut opgeknapte woonstel het 2 verdiepings en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Bo is daar 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort, wasbak en toilet. Onder is 'n leefarea met 'n kombuisie, eetarea en sitarea asook 'n gemaklike leeshoekie en werkstasie. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof toegerus. Die onderste leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die woestyn. Die woonstel het ook WiFi en 'n slim-TV in die slaapkamer.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Desert Wonder
Vanaf
Vanaf R6 950
per eenheid
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Desert Wonder is 'n tripelverdiepinghuis met 4 slaapkamers en 'n moderne oopplan-ontwerp. Dit bied 'n onversperde 180 grade-uitsig oor die Namibiese woestyn. Al 4 en suite-slaapkamers, die kombuis, sitarea en die dek het so 'n uitsig. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak, toilet, seep en toiletware. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en 'n stoof toegerus. Daar is 'n rusbank en 'n TV waarop gaste Netflix kan kyk in die sitarea. Verder is daar 'n dubbelmotorhuis wat aan die waskamer grens.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverside-laan 37, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a04e459e7530ec754ece7f1baa026ddcaac9570dfb557a3d83cb0d84fcc0b913822c0f0a5df6915cae7b1acd65ee2e1242?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 37 Riverside Avenue Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.680722418453 14.540114288955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem