Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Airlies Historical Villa

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Amike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 41 resensies vir Airlies Historical Villa
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jack V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jack V
Saam met vriende

Excellent location, friendly staff, good rooms.

Walks straight from the guesthouse into nature. Safe environment. Great rooms and friendly staff. Full breakfast. The guesthouse will become hotel soon (with many more rooms).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Good day Mr Vera

Thank you for your kind review, it was a pleasure to have you here. We hope to see you in the near future again.

Kind Regards

Airlies Historical Villa
Lize-marie S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize-marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vriendelike, warm diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Beste Lize,

Dit was 'n plesier om jul hier te kon ontvang. Ons will julle ook bedank vir die vriendelike woorde, ons waardeer dit. Hoop om julle binnekort weer hier by Airlies te verwelkom.

Groete,
Janey

Airlies Historical Villa
Gary D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gary D
Enkelreisiger

Lovely, stately old home.

Found the place to be a bit noisy at night, as there is a Sports Bar across the road. WiFi did not function. Excellent breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Dear Gary,

Thank you for your review, we appreciate the kind words about breakfast. Apologies for the Wi-Fi and noisy pub across the road, we will have a word with them.

Kind regards,
The Airlies Team

Airlies Historical Villa
Jo-nel M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-nel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Woderlike gasvryheid en vredevolle tuiste.

Dit was 'n wonderlike ervaring. Janey was ongelooflik, die ontbyt is heerlik en die tuin is vredevol. Kon nie vir 'n beter rusplekkie gevra het nie. Uitstekende waarde vir geld. Sien uit om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Beste Jo-nel,
Baie dankie vir jou lieflike resensie. Dit was 'n absolute plesier om jul hier te hê. Dankie dat ons kon deel wees van goeie herinneringe op jul wittebrood. Mag jul 'n pragtige en voorspoedige lewe saam hê. Hoop om jul gou weer te sien.
Pas julself mooi op.
Vriendelike groete,
Janey

Airlies Historical Villa
Chris V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goeie ligging.

Pragtige plekkie. Netjies, skoon en naby restaurante.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Beste Chris,

Baie dankie vir u pragtige resensie. Hoop om u weer in die nabye toekoms te akkommodeer.

Vriedelike groete
Janey

Airlies Historical Villa
Francois L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Francois L
Gesin met tieners

Aanvaarbaar.

Effens eienaardig omdat verskillende groepe dieselfde huis deel. Alhoewel ons deure sluit het ons privaat gevoel omdat voetstappe op die krakende houtvloere duidelik deur die huis gehoor kan word, selfs met toe deure. Die gasheer het lank gevat om duidelikheid te gee oor ons kamers, sleutels en WiFi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Geagte Mnr Le Roux

Baie dankie vir u resensie. Ek vra om verskoning vir die krakende houtvloere, maar dit is deel van die beeld van outentieke sjarme wat ons wil skep. Ek vra ook verskoning oor die onduidelikheid wat u ondervind het oor die Wi-Fi ens. As ons u weer in die toekoms sien sal ons dit definitief vir u n beter ervaring maak.

Vriendelike groete
Janey

Airlies Historical Villa
Alta P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik.

In die hoofstraat geleë en stapafstand van alles denkbaar. Skoon, netjies en onverbeterlike diens. Sal enige tyd teruggaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Beste Alta
Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Baie dankie vir die pragtige resensie. Ons hoop om jul binnekort weer te sien.
Airlies span.

Airlies Historical Villa
Ilze K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze K
Gesin met tieners

Super skoon en netjiese plek met goeie ligging, goeie linne en groot, fantastiese ontbyt.

Dit was net 'n plesier om in Airlies te oornag. Neil, die vriendelike bestuurder, het sy beste gedoen om alles perfek te hê en hy het 'n heerlike, groot ontbyt gemaak. Die kamer en badkamer was baie netjies en die beddegoed en handdoeke was van hoë gehalte. Ons sal aanbeveel dat die kamer toegerus word met 'n lugverkoeler of waaier vir die Kaapse somerhitte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Beste Ilze

Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons sal definitief u aanbeveling ter harte neem.
Airlies span.

Airlies Historical Villa
Kees B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kees B
Besigheidsreis

Wanneer jij in Montagu is, is dit n prima plek om te blij in n groen oase.

Lekker plek, is alleen n biekie " ou tannie "karakter. Die gastheer is baie voorkomend. Die beste is die kamers in die tuin. Groot, werkelijk baie groot en dit is n luukse, die jij min krij vir hierdie prijs. Baie goeie waarde vir jou geld. Centrale posisie in die dorp en lekker stil, omdat jij in die tuin blij.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Dear Kees,

Thank you so much for the lovely review. It was a pleasure having you stay with us and hope you will pop in again soon - without car problems next time hopefully. Have a lovely Christmas and very prosperous new year.

All the best, regards,
The Airlies Team

Airlies Historical Villa
Riaan G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie cozy met 'n baie rustige atmosfeer.

Vir seker die regte plek as jy hou van antieke kuns en meubels. Baie rustige atmosfeer en het met aankoms dadelik tuis gevoel. Baie lekker vars ontbyt en vriendelike diens. Sal weer 'n draai by Airlies Gastehuis maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome and most memorable!

Deon was so friendly and helpful. Breakfast was 5 star! If in Montagu again, Airlies Guest House will definitely be our choice of accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Azalia N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azalia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n asemrowende ervaring.

Sal definitief weer Airlies Gastehuis besoek. Uitstekende diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing, mooi huis, pragtige ontbyte.

Goeie en vriendelike diens, mooi oudhede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel R
Saam met vriende

Pragtige, skoon en netjies verblyf in die hartjie van Montagu.

Dit was 'n fees om by Airlies Gastehuis te oornag. Pragtige historiese gebou in die hartjie van Montagu. Die eienaars is baie gaaf en mens voel dadelik tuis. Kamers is pragtig skoon en netjies, en die ontbyt was heerlik. Ons sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Baie dankie, dit was aangenaam om julle groepie te ontmoet.
Ons hoop om julle weer te sien.

Airlies Historical Villa
Gerhard O - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gasvryheid en goeie uitsig op die berge.

Die geriewe is baie goed en die kamer was baie ruim met snoesige beddegoed. Die eienaars is baie gasvry en die ontbyt is uitstekend! Die tuine om die huis is baie mooi met 'n pragtige uitsig op die berge. Ons beveel dit sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Baie dankie, dit was aangenaam om julle hier te ontvang.
Julle sal altyd welkom wees.
Goed gaan!

Airlies Historical Villa
Sharon K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon K
Enkelreisiger

Wonderlik!

Alles by Airlies was uitstekend! Dis 'n pragtige dorp en die gastehuis word besonder goed bestuur. Ek sal beslis weer soontoe gaan en dit ook enige tyd aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Baie dankie, dis lekker om ons gaste te kan tevrede stel.

Airlies Historical Villa
Pw B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pw B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Professionele, vriendelike en gasvrye ontvangs.

Ons was beïndruk met die groot gerieflike slaap- en badkamer. Alles was baie netjies en besonder keurig en skoon. Eetkamer is gesellig en heerlike ontbyt was genoeg om ons deur die dag te sien. Geluk met 'n warm atmosfeer in julle aantreklike huis wat gerieflik geleë is vir besoeke aan besienswaardighede en eetplekke in die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Baie dankie, ons sal julle graag weer hier wil ontvang.
Voorspoed!

Airlies Historical Villa
Juliana T - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Juliana T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Average comfort and service at an above average rate.

We stayed in the self-catering apartment. Reception was friendly. Off-street parking is available, but if you have a very long vehicle (Kombi or bakkie) ask Tielman which parking bay to use so that other cars do not block your exit. The apartment was neat and clean but very small. It consist of a bedroom, bathroom and kitchen and do not really have a lounge area, except for two chairs in the bedroom. There is also a swimming pool, which we did not use as it was raining. The microwave (a very old one) did not work. We reported it the next day on departure and trust that it will be fixed. There is a seperate entrance on the outside to the self-catering apartment, though it clearly states private. We used it despite the Private sign, otherwise you have to walk through their house which is a problem as the doors are locked so one must ring a bell to enter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Dear Juliana,

Thank you for the feedback, it is much appreciated. Just to clarify:

We were unaware of the faulty microwave, but when you brought it to our attention, on the morning of your departure, we immediately replaced it with a brand new one the following day.
The private entrance around the side of the house is marked as such as it leads through the service area and is not intended for guests.
The guest entrance to the self-catering is around the other side of the house which is more presentable and it is lighted in the evening, I am sure this was explained to you on your arrival.

Kind regards,
Tielman

Airlies Historical Villa
Elmarie V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en rustig.

Die verblyf was netjies en baie uniek. Tielman is 'n goeie gasheer, hy het ons van nuttige inligting oor die omgewing voorsien. Die ontbyt was heerlik. Daar was genoeg om te doen om 2 nagte oor te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Baie dankie, dit was aangenaam om julle te ontmoet en huisves.
Sien julle weer.

Airlies Historical Villa
Jacobus B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asof ek by my eie huis was - tuis!

Ons is warm en vriendelik ontvang. Behulpsaam met etebespreking. Skoon, netjies en mooi. Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar, veral die ou soetetjie in die kombuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Baie dankie, dit was net 'n plesier.
Ons hoop om julle weer te sien.

Airlies Historical Villa
Willem Charl Andre M - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem Charl Andre M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Wonderlike gasvryheid, pragtige huisvesting, mooi skoon en netjies, heerlike ontbyt en swembad idillies en baie verfrissend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Baie dankie julle twee, dit was 'n plesier om julle te ontmoet.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Airlies Historical Villa
Marthie C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit voel asof jy daar kuier.

Airlies Gastehuis was 'n wonderlike ervaring. Dit is 'n pragtige historiese huis. Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en het die geskiedenis van die plek met ons gedeel. Die kamers (losstaande van die huis) was gerieflik en netjies en die ontbyt was HEERLIK!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Baie dankie, dit was gaaf om julle te ontmoet.

Airlies Historical Villa
Hannelie W - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, eg plattelands.

Rustig en heel privaat. Hou van die kamer se uitleg met die kombuisie wat baie goed ingerig is. Lieflike swembad en pragtige tuin. Goed geleë naby al die winkels en eetplekkies. (Loopafstand.) Eienaar en personeel baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Baie dankie, dit was gaaf om julle te ontmoet.
Ons vertrou dat julle die rese van jule vakansie geniet het.
Seënwense vir 2016.

Airlies Historical Villa
Silvana S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Silvana S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geweldig!

Een super veilig plekje om in alle rust en warmte te ontspannen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Baie dankie, dit was goed om u te ontmoet.

Airlies Historical Villa
Emil B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf, ons het lekker gebly.

Ons is baie goed en vriendelik deur Tielman en Corrie ontvang. Elk in hul eie reg is 'n baie goeie gasheer en gasvrou. Hulle het ons goeie voorstelle gegee van wat ons in die omgewing kon besoek. Die gastehuis is sentraal in die dorp geleë, die kamer in die hoofhuis was ruim en keurig met ‘n en suite-badkamer en die ontbyt was uitstekend. WiFi is beskikbaar, maar die sein is swak en verdwyn kort-kort. Net twee opmerkings: Hoewel die geelhoutvloere karakter verleen, kraak hulle erg as 'n mens daarop loop en dit kan veral snags vir ander gaste steurend wees. Die gastehuis het geen TV of yskas vir gaste nie. Wat van 'n gemeenskaplike TV in die sitkamer en yskas waar gaste water en bederfbare items kan bêre? Dit ten spyt, het ons die die twee dae lekker gebly en kan Airlies gastehuis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Odette E - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette E

Netjies, tegemoetkomend, behulpsaam en goed geleë.

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Baie dankie Odette, dit was gaaf om vir jou en Markus te ontmoet en te huisves. Ons hoop dat dit ook goed gegaan het met die tennis. Ons sal julle graag weer verwelkom.

Airlies Historical Villa
Daniel P - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daniel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf op Montagu. Alles netjies, rustig en veilig.

Pragtige natuur met baie moontlikhede vir besoeke. Lekker wyn te geniet op die wynplase. Bootvaart op die Breërivier is aan te rade.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer en sal julle graag weer terug verwelkom.

Airlies Historical Villa
Marina T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike en gasvrye ontvangs in goed toegeruste gastehuis.

Tielman en Corrie is baie vriendelik en behulpsaam. Naby geleë besienswaardighede is aan ons uitgewys. Skoon en goed toegeruste gastehuis. Ruim slaapkamer en badkamer. Ons het lekker ontbyt geëet. Die gastehuis is geleë naby eetplekke en sakekern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Hi Marina, baie dankie vir die vriendelike terugvoer, dit was aangenaam om julle te ontmoet en te kan huisves.

Airlies Historical Villa
Louis V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon met 'n heerlike ontbyt.

Vriendelike gasheer en vrou en kan dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Airlies Historical Villa se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer en sal julle graag weer terug verwelkom.

Airlies Historical Villa
Kobus B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my vrou was vir 'n lekker naweekwegbreek na Airlies gastehuis.

Dit was 'n heerlike naweek met uitstekende verblyf. Die gasvryheid was warm en innig. Sterk aanbeveel vir gesinne en sakemanne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrit M - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs en versorging.

Netjiese kamer en heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peter H - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter H
Saam met vriende

Excellent accommodation in a central location

Well positioned, neat, and run by warm and friendly owners. Would recommend the luxury rooms detached from the guest house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandi S - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandi S
Gesin met tieners

In heerlike warm, skoon en netjiese kamers gebly tydens 'n yskoue naweek!

Airlies het heerlike ontbyt bedien. Aan beide kante van Airlies was heerlike restaurante vir aandetes, waar Airlies se eienaar vroegtydig vir ons bespreek het. Sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid P - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasmagories. Whoop whoop!

Dit was 'n awesome wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Astrid B - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid B
Gesin met tieners

Comfortable accommodation in a fantastic location, so central.

Thanks for a great stay! Perfectly situated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik R - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Incredible!

One of the most amazing evenings, nothing was too much too ask... definitely recommended! Nice for its romantic and rustic feel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Genevieve G - Okt 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Genevieve G
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a lovely place and setting

We were very impressed with the accommodation, it is well worth the money and was a lovely setting in the center of town. The old house was also very impressive and we so enjoyed our stay!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynne B - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, friendly and inviting stay over.

The owners were extremely friendly, we felt at home and the breakfast was very good and tasty, (except the coffee which was cold).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

Friendly and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelle S - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful

Plenty of peace and quiet, with a wonderful hostess. Really enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John B - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top class accommodation

Hosts were very welcoming, the room was top class and breakfast was great. Couldn't ask for more.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 791
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 791
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 791
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bathstraat 36, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb42ae1ee101cfb8a68dfdf1a70fdf0cc10a705ee64e74be05392e20c117b65318fa69deb983d06154a3afc49217deaf71166?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 791 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 36 Bath Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.787511695168 20.119925737381
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem