Akabeko Boutique Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Akabeko Boutique Hotel bied B&B-verblyf en is 28 km vanaf Dullstroom in Mpumalanga geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek of 'n sakewegbreek buite die stad.

Verblyf by Akabeko Boutique Hotel bestaan uit 7 ruim, luukse suites wat elkeen elegant versier is. Die suites het elkeen 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Geriewe in elke suite sluit die volgende in: 'n platskerm-TV met 'n DVD-speler en DStv, 'n kamerjas en pantoffels, 'n kluis, haardroër, Nespresso-koffiemasjien, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en vele ander luukshede.

Die hotel het 'n gaste-sitkamer met 'n kaggel waar gaste kan ontspan. Heerlike maaltye word in die restaurant bedien en skemerkelkies kan by die kroeg geniet word. Die hotel maak voorsiening vir verskeie funksies en geleenthede vir korporatiewe gaste. Die restaurant kan tot 60 gaste akkommodeer.

Daar is baie doendinge vir avontuurlustiges, soos voetslaan, piekniekhou, kunsvlieghengel, gholfspeel en uitstappies na die Krugerwildtuin, Bourke's Luck-kolkgate en God's Window.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Wildkyk

Aktiwiteite op perseel

  •  Kunsvlieghengel
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Spa-behandelinge
  •  Jacuzzi
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Akabeko Boutique Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false