Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akabeko Boutique Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Monia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 7 resensies vir Akabeko Boutique Hotel
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.6/5
David M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overall a great stay in a a very unique destination.

Travelled for an anniversary with my wife. Rooms were luxurious, spacious with every little bit of attention to detail. The location is scenic and gives you complete peace of mind. The food could have been a little better for a boutique 5-star but was enjoyable enough. Staff was very attentive as expected. They arranged a picnic basket for us which was divine but came at quite a cost. The road to get to the hotel from Dullstroom is in terrible condition and one should avoid travelling at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi T - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdi T
Gesin met tieners

Was really great. Love the location and the relaxing atmosphere.

The hotel was located perfectly. The staff was very helpful and friendly. When arrived we were explained what activities to do on the premises as well as in the area. It was difficult to locate the hotel, although the hotel boards are placed on the two roads we had turned into the first road and drove a gravel road with our car that was basically made for 4X4's. We had a lot of privacy, but still connected with the staff if needed. The natural located suits with wide opened widows and a landscape of trees and a small river had me realise that I was on a breakaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Numanri B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Numanri B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Hierdie is ‘n ongelooflike plek! Ons het dit baie geniet. Dis kos was uitstekend! Dit is regtig so mooi plek! Dit is waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Scharlotte S - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scharlotte S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Plek is pragtig - rustige atmosfeer. Goeie waarde vir geld. Baie vriendelike en effektiewe personeel. Heerlike kos. Dit was so 'n vinnige, in die middel van die week, wegbreek vir my en my man se 20ste huweliksherdenking. Wens ons kon langer bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike luuksheid in besonderse argitektuur.

Akabeko is voorwaar 'n besonderse ervaring. Die eenhede en tuine is ongelooflik tot in die fynste detail. Relatief goedkoop in terme van waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne L - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Was 'n baie romantiese wegbreek vir my en my vrou. Die fasiliteite was uitstekend en die diens voortreflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karin V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi verblyf!

Mooiste verblyf ooit! Sal verseker weer gaan kuier. Verblyf uiters pragtig en ongelooflik mooi en netjies. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Moet elke persoon komplimenteer met die wyse waarop ons ontvang is en behandel is gedurende ons verblyf. Baie sterkte julle, hou aan met die goeie werk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akabeko Boutique Hotel se terugvoer

Mnr en Mev Venter, baie dankie vir jul terugvoering. Dit is altyd lekker om die positiewe terugvoering te hoor. Dit was 'n plesier om julle hier by ons te hê, en hoop ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike Groete,
Monia Tait

Akabeko Boutique Hotel
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R4 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfall Plaas, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca3e397db6a0b0450b94144a5712c8db8e7e2bf8d3bac74a71c6be531811c10e06b1f8dc5b7e9217e12cb13759287f88872d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 Waterfall Farm Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.181289804339 30.302220284902
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem