Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Akkedissie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Juliana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Jaar gelys 13

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 37 resensies vir Akkedissie
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Kaniki Emmanuel N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kaniki Emmanuel N

No problem to go in and at anytime staying was good only one thing the dog was.

It was good but we had a bit of a problem with a dog.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

There was another guest with two small dogs and they left the dogs outside. That was the problem. I keep my dogs inside.

Akkedissie
Johannes K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes K
Enkelreisiger

Rustig en gemaklik.

Ongelukkig word daar in die advertensie nie melding gemaak van 'n foto van die steil trap na die eenheid toe nie. Dit is nie geskik vir iemand met knie- of loopprobleme nie.

  Nuttig  (2)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het een aand oornag en dit was baie aangenaam.

Ek was gelukkig oor die feit dat ons see toe kon loop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leanchan B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanchan B
Gesin met klein kinders

Dus mooi, rustig en veilig om daar te bly.

Sal definitief weer daar gaan kuier, alles is on top orde en netjies, net beurtkrag wat dit so by tye moeilik gemaak het, maar nie te min was ons tydjie baie lekker en heerlik om betjie weg te breek. Juliana en Steven was puik. Dankie dat ons jule perseel kan gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Iodine L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iodine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker en stil, ek en my eggenoot het ons privaatheid baie geniet.

Akkedissie is 100% veilig, ons het ons privaatheid geniet en die dienste was uitstekend. Die plek was baie netjies en als was gerieflik, ek sal definitief weer by Akkedissie gaan lekker slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n groot plesier om vir julle vriendelike mense hier by ons te akkommodeer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien.

Akkedissie
Magda M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, privaat en sentraal.

Kan Akkedissie regtig aanbeveel. Gasvrou moeite gedoen om lang voertuig te akkommodeer. Veilig en naby wassery, Spar en apteek. Ons het baie lekker gebly. Sal enige tyd weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Baie baie dankie vir jou mooi terugvoering. Word opreg waardeer. Altyd 'n plesier om sulke pragtige mense hier by Akkedissie te akkommodeer.

Akkedissie
Sanja S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Sanja S
Gesin met klein kinders

Die plek was skoon en netjies, fasiliteite is egter baie beperk.

Geen kaste vir kruideniersware nie. Baie klein kas vir klere. Handdoeke het nie lekker geruik nie en was baie oud. Die stort se mandjie is met 'n tou vas aan die kraan. Oond is geroes en werk nie meer so goed nie. Knypbraaiers is geroes. Juliana is vriendelik, maar die plekkie kort 'n opknap, al die meubels is al lank gebruik. Die nuwe stoepbankie het baie gehelp om buite te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonie C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie C
Enkelreisiger

Reis vir besigheid

Ek was 'n bietjie onkant gevang met die steil en smal trappe op na die blyplek toe. Bietjie ongemaklik, ek is ’n ligte slaper en die takke wat teen die vensters skuur met die wind wat waai het my uit die slaap gehou. Ek was aanvanklik nie seker wat dit was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Hi Leonie,

Ek is jammer om te hoor oor die boom wat jou gepla het. Ek was nie bewus daarvan nie. Ek het dadelik aandag daaraan gegee om hierdie ontwrigting in die toekoms te vermy.

Groete,

Juliana

Akkedissie
Delmari S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmari S

Ongelooflik.

Dit was baie rustig, het my geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Beste Delmari,

Baie, baie dankie. Ek is so bly dat julle lekker by ons gekuier het - julle moet weer kom.

Groete,
Juliana

Akkedissie
Tracey F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey F
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a very lovely time at Akkedissie.

Clean, quiet, private and great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emmerentia B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emmerentia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute gasvryheid!

Wonderlike diens en vriendelike eienaars. Sal dit beslis aanbeveel en weer bespreek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Baie dankie. Ons waardeer jou terugvoering. Kom kuier gerus weer vir ons.

Akkedissie
Cl S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cl S
Enkelreisiger

Fantastic.

It was fantastic to stay at Akkedissie and enjoyed it very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkedissie is gesellig en intiem.

Was bietjie telleurgesteld dat ons nie kon swem en dat daar nie WiFi aan ons beskikbaar was nie. Maar dit was aangedui op advertensie pos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Beste Lynn,

Ek is regtig jammer oor die swembad. Die Weskaap is tans in 'n waterskaarste gewikkel en vir daardie rede is die swembad nie tans in gebruik nie.

Wat die Wi-Fi aanbetref, het ek geen idee hoekom daar 'n probleem was nie. Daar was op 'n stadium 'n probleem by Telkom, wat moontlik weer die probleem kon wees.

Groete,
Akkedissie

Akkedissie
Richard W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard W
Saam met eggenoot / lewensmaat

A quaint, lush, green getaway.

Akkedissie is a very nice little place to visit, with the basic necessities seen to all you need is to go and relax. With a mini-mall on your doorstep and a minutes drive from the beach. It's location is quite good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Heila M
Gesin met tieners

Klein maar gerieflik.

Akkedissie is gerieflik ingerig met alles wat mens vir 'n kort verblyf nodig het. Daar word egter op Akkedissie se webwerf en Lekkeslaap die indruk geskep dat dit stapafstand van die strand af is, wat dit beslis nie is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Hi, ek is baie bly julle het dit geniet by ons. Die see is 2 minute, of minder, se ry vanaf die perseel. Dus is dit bietjie langer om te loop. Miskien moet ek dan liewer die loopafstand uithaal. Groete, Juliana

Akkedissie
Cornel S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Cornel S
Gesin met klein kinders

Effe teleurgesteld met verblyf.

Die ligging van die verblyf was goed en die spasie was ook genoeg vir ons as gesin en vir die doeleindes van ons vakansie. Dit was wel nie baie skoon nie en daar is heelwat gebreekte items (teels/bank) wat onderhoud verg (i.p.v. om dit net toe te gooi met matte/komberse). Daar was ook nie sprake van swembad gebruik soos geadverteer word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Hi. Jammer oor die teëls. Dit word in Januarie vervang. Ek kon nie teëls kry wat pas nie. Die een sitplek word ook die maand reg gemaak. Jammer daaroor. Soos genoem, ek kry nie die regte teëls wat pas nie. Wat die swembad betref; die swembad is vir die gebruik van die gaste. Hoekom het hulle nie navraag daar omtrent gedoen nie?

Akkedissie
Melleny A - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melleny A

Veilig en lekker.

Dit was my eerste keer by Akkedissie en dit was vir my baie lekker. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Baie, baie dankie! Ek is so bly julle het dit geniet en ek hoop om julle spoedig weer te sien. Juliana

Akkedissie
Louise J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise J
Gesin met klein kinders

Die woonstel was goed toegerus. Was rustig en netjies.

Alles was in die haak. Hul moet net meer aandag gee aan privaatheid. Verder geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering en ek is baie bly julle het dit geniet. Ek verstaan net nie eintlik die probleem oor die privaatheid nie. Ons het mos nie 'n keuse gehad oor die eerste aand wat julle in die huis moes slaap nie. Die volgende dag het julle ingetrek by Akkedissie 1. Volgens my, en die ander gaste, is dit heeltemal privaat. So ek is jammer indien julle dit nie so ondervind het nie.

Akkedissie
Anne M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Julliana is baie vriendelik en behulpsaam en het ons tuis laat voel.

Hierdie is net 'n voorstel dat persone met erge rugprobleme moet weet dat die trappe op in die woonstel baie steil is, andersins is Akkedissie se ligging goed en gerieflik naby roetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ricardo C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricardo C
Gesin met klein kinders

Wonderlike, rustige naweek.

Die plekkie was baie oulik en rustig. Ons het 'n naweek gesoek weg van die geraas en verpligtinge in die stad. Ons het bietjie verdwaal na Akkedissie want die aanwysings was nie so duidelik nie, ek stel voor dat daar verdere bakens op die aanwysings gegee word bv. ry verby Shoprite aan jou linkerkant. Ons het die aanwysings gevolg maar elke keer nie geweet of ons op die regte spoor is nie en teruggedraai. Baie dankie aan Juliana vir haar geduld en verduidelikings oor die aanwysings en ook dat sy uit haar pad gegaan het om te help toe die DStv-ontvangs 'n probleem was. Baie dankie vir 'n wonderlike plek en wonderlike memories wat ons kon skep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie L
Enkelreisiger

Vriendelike ontvangs en baie goeie diens.

Dit is 'n baie lekker plek om oor te bly en ek sal definitief weer daar tuis gaan in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Baie dankie en ons sien uit daarna om julle weer te ontmoet! Juliana.

Akkedissie
Andries H - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker sentraal en goed ingerig.

Net kort daar gebly, maar dis heel volledig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Ek is baie bly julle het lekker by ons gekuier!!

Akkedissie
Elton B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elton B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende, fantastiese ervaring.

Sal enige persoon aanraai om hierdie ervaring te beleef. Gerieflike en veilige instansie. Kan nie wag tot die volgende keer wat ek dit beleef nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Dit was so aangenaam om julle by Akkedissie te akkommodeer en ons sien uit na die volgende kuier. Groete. Juliana

Akkedissie
André V - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly!

Baie lekker! Die trappe is net nogal steil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Ek is so bly julle het lekker by Akkedissie gekuier. Hoop ons sien julle sommer weer gou!!

Akkedissie
Danie J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J
Gesin met klein kinders

Baie lekker.

Lekker gerieflik, met omtrent alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shaneen V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shaneen V
Besigheidsreis

Dit was regtig BAIE lekker.

Als wat mens nodig gehad het, stil en rustig, en Juliana en familie, het my baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Hi. Baie dankie vir die terugvoering en ons hoop ons sien julle sommer weer gou by Akkedissie.

Groete

Juliana

Akkedissie
Maryke P - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflik en goed toegerus. Baie aangenaam!

Dis 'n baie lekker plek vir wegbreek en rus. Juliana is baie gaaf en laat jou tuis voel. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Hi. Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit daarna om julle weer hier by Akkedissie te verwelkom!!

Groete

Juliana

Akkedissie
Kelly G - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kelly G
Enkelreisiger

Good value accommodation with very friendly hostess.

Will recommend to others seeking accomadation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Hi. Thank you very much and we hope to see you soon!

Regards

Juliana

Akkedissie
Marilyn M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilyn M

Fantasties, sal weer kom en ook aanbeveel vir vriende en kollegas.

Die plek is fantasties, goed toegerus en naby aan winkels - dit is altyd die beste, verblyf was uitstekend en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Hi. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek waardeer dit baie. Hoop ons sien julle sommer weer gou!!

Groete

Juliana

Akkedissie
Freddie E - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Freddie E
Enkelreisiger

Vriendelik ontvang.

Ons is vriendelik ontvang, maar Akkedissie 2 is ongelukkig nie kindervriendelik nie. Die kussings is in haglike toestand en definitief nie stapafstand vanaf see nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Hi. Ek is regtig jammer as julle dink dat Akkedissie 2 nie kinder vriendelik was nie. Indien julle weer by Akkedissie wil kom kuier, maak dan seker dat julle liewer Akkedissie 1 bespreek. Wat die kussings betref - nee dit is onwaar. Ek sal nooit gaste kussings voorsien wat in 'n "haglike" toestand is nie. Al ons beddegoed is van die beste gehalte. Ons is 2 kilometer vanaf die see. Dit is wel naby om met n motor te ry na die strand, maar ek sal ook nie 2 kilometer loop nie. Daar is nooit melding gemaak dat ons stapafstand vanaf die see is nie. Hoop om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Akkedissie
Rian V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rian V
Besigheidsreis

Baie aangenane mense: gasvry. Baie lekker, dankie!

Ons sal graag weer by Akkedissie oorslaap in die toekoms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoering. Dit is altyd aangenaam om by die gaste te verneem dat hulle die verblyf geniet het. Ons hoop om julle sommer gou weer hier by ons te akkommodeer.

Groete

Juliana

Akkedissie
Heinrich S - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Absolute waarde vir geld, vriendelike en behulpsame diens. Die eenheid is netjies, gerieflik, ruim en skep 'n lekker atmosfeer. Ons het dit so geniet dat ons weer 'n bespreking gaan maak vir Desember. Baie dankie, Juliana, vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Hi. Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop dat julle weer by Akkedissie gaan kom kuier!!

Groete

Juliana

Akkedissie
Bob M - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob M
Besigheidsreis

Werklike waarde vir geld. Vriendelke en persoonlike diens.

Ek sal voortaan elke keer gebruik maak van Akkedissie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Hi. Baie dankie vir julle mooi terugvoering. Ons waardeer dit opreg. Ons hoop julle kom sommer gou weer by ons kuier.

Groete

Juliana

Akkedissie
Lea S - Jul 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Lea S
Besigheidsreis

Netjiese akkommodasie en vriendelike gasvrou.

Die woonstel was gerieflik en skoon. Die trappe na die woonstel is moeilik om te klim, veral met bagasie. Die hoofroetes langs die woonstel was baie raserig, veral vanaf 03:30.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Hi

Dankie vir die terugvoering. Ek is baie bly julle het dit geniet om by Akkedissie te kuier. Ons hoop om julle weer in die toekoms te sien!!

Groete

Juliana

Akkedissie
Theresa B - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Theresa B

Die Akkommodasie was baie gerieflik, naby aan nodige winkels en die see.

Ek het baie lekker gebly, was gemaklik en alles was daar wat 'n mens nodig het om 'n heerlike tydjie te he. Parkering is veilig, plekkie was skoon en netjies. Gerieflike dek met buite braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Akkedissie se terugvoer

Hi

Baie dankie vir jou terugvoering. Hoop ons sien julle weer by Akkedissie.

Groete

Juliana

Akkedissie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alphensingel 25, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxZDI3ZjUyLWIyNTItNGQzYi1hNDIyLTU2OWE3M2E4ZWI2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 37 5 1 5 25 Alphen Close Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -34.1125514 18.841886
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem