Akkommodasie op Tsitsikamma

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Akkommodasie op Tsitsikamma is 'n ruim selfsorghuis in George met slaapplek vir 6 gaste.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en deel die badkamers met baddens en storte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die ander twee slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Maaltye kan rondom die eetkamertafel geniet word.

Die sitkamer het 'n TV en bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area. Die perseel het 'n groot grasperk en parkeerplek is beskikbaar. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Die perseel is 1 km vanaf die Garden Route Mall en 5 km vanaf die middedorp wat verskeie winkels en restaurante aan besoekers bied. George het verskeie strande, voetslaan- en bergfietsrygeleenthede, gholfspeel, vierwielmotorfietsry en besienswaardighede, soos die Silver Lily Kaasplaas, Redberry Plaas, en meer.

Slaapplek

'n Bespreking by Akkommodasie op Tsitsikamma sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Fietsry
  •  Wildkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Internet
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Akkommodasie Op Tsitsikamma gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]