Al Verde
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watsoniastraat 14, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Al Verde bied gerieflike selfsorgverblyf in die prentjiemooi hawedorpie, Gordonsbaai. Dié dorp spog met pragtige strande, 'n Mediterreense klimaat en is ideaal vir 'n vakansie by die see.
Die oopplan-ateljeewoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is op die eienaar se eiendom geleë. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en- suite badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en breekware toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, Wi-Fi, lugversorging en 'n ketelbraai in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gordonsbaai spog met asemrowende strande waar gaste kan swem en ander watersport beoefen, en restaurante en winkelsentrums kan besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by Al Verde sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Johann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Jaar gelys 5
Ligging
- Watsoniastraat 14, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Al Verde het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Gordonsbaai Mountainside Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watsoniastraat 14, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom