Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alba House

B&B
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lille-straat 16, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Alba House bied gehalte-B&B-verblyf met 'n 4 ster-gradering in die Paarl, 'n bekoorlike dorpie in die Kaapse Wynlande. Die eiendom is binne maklike bereik van die N1 op pad na Kaapstad en bied pragtige uitsigte oor die vallei en op die berge.

Verblyf word in 4 kamers met moderne badkamers gebied, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die kamers is individueel versier, het koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Addisionele geriewe sluit toegang tot gratis WiFi, 'n TV, 'n yskassie wat vol voorraad is en tee- en koffiemaakgeriewe in. Al die kamers bied direkte toegang tot 'n privaat stoep met 'n buitesitarea.

Gaste is welkom om in die groot soutwaterswembad af te koel en daar is gemaklike sonstoele en sambrele. In die aande kan gaste binnenshuis in die gedeelde gaste-sitarea onstpan.

Alba House is naby talle restaurante, kafees en wynplase. Dit is ook net 20 minute vanaf Franschhoek en Stellenbosch. Kaapstad Lughawe is net 40 minute ver.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Lille-straat 16, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lille-straat 16, Courtrai, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8201715a2109aad1d0c8082c05e1c9bb65bd7c984dd71aa62d3662ee65927308ef6ac71d4b280147d92167948f3ba34e3332?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 640 per nag, vir 2 mense 16 Lille Street Courtrai 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.7721581 18.9532096
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem