Albatros 206

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 10 % af

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 13 Des 2019.

Beskrywing

Albatros 206 is in die kusdorpie Amanzimtoti geleë en bied gehalte-vakansieverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of 2 paartjies wat saam reis. Die woonstel is teen die strand en bied 'n 180º see-uitsig. Die woonstel het 'n pragtige see-uitsig wat jy uit die gemak van die sitkamer kan sien.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddnes. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Albei slaapkamers het platskerm-TV's.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër.

Neem asseblief kennis dat handdoeke, vadoeke en toiletpapier nie voorsien word nie.

Die sitarea het gemaklike sitplek vir 6 mense en daar is 'n TV met DStv en lei na 'n groot balkon.

Daar is 'n paadjie van die kompleks af wat lei na die strand wat 20 m ver is. Die kompleks bied ook 1 veilige parkeerplek (nie onderdak) per eenheid, 24 uur-sekuriteit en gemeenskaplike braaigeriewe.

Slaapplek

'n Bespreking by Albatros 206 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 volwassenes en 2 kinders
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Albatros 206 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 R540 per nag (plek vir 6)

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Okt 2019 tot 13 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za