LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Albatros 806 | LekkeSlaap
+11

Albatros 806

5 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Albatros 806
Netheid
4.0/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Ina R - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike toegeruste woonstel. Was regtig n lekker wegbreek, net jammer vir die weer.

Woonstel was netjies skoon, n paar gloeilampe nie werkend nie. Ontvangs personeel vriendelik en hulpvaardig. Baie goeie ligging.

Pierrre F - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierrre F
Gesin met tieners

Was netjies, veilig en alles wat jy nodig het is in die woonstel beskikbaar.

Lieflike woonstel met 'n pragtige uitsig. Dankie Helena vir jou reëlings vooraf en te sorg dat alles reg is!

Marius P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P
Gesin met tieners

Fantastiese tyd.

Baie lekker gebly, ligging is perfek. Goeie uitsig en was perfek vir tieners wat strand geniet. Een voorstel van 'n vrou se oogpunt: versierings soos bv. gordyne en beddegoed kan aangepas word by die seelewe, veral die sit- en eetkamer gedeelte. Ons sal beslis weer kom.

Albatros 806's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Bly julle het die woonstel geniet en waardeer die voorstel van die gordyne. Dis beslis iets wat ons kan oorweeg. Hoop om julle gou weer by 806 Albatros te verwelkom.

Albatros 806
Fellies F - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fellies F
Saam met vriende

Rustig, uitstekende see-uitsig.

Sal hierdie woonstel aanbeveel vir enige iemand wat 'n rustige vakansie wil hou. Wonderlike see-uitsig, personeel is vriendelik en behulpsaam. Braaigeriewe altyd skoon en netjies.

Cecilia D - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cecilia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly. Die see-uitsig is fantasties.

Sal definitief weer besoek. Al wat bietjie krap is die ekstra betaling vir jou karre.

Albatros 806's terugvoer

Hi Cecilia

Baie dankie vir die terugvoer - veral in verband met die ongerief met die parker geld. Ons is bly julle het lekker gebly!

In die toekoms sal daar geen ekstra betaling wees vir veilige parkering vir een motor nie en indien daar meer as een motor is, kan ekstra parkering gereel word teen 'n minimale bedrag.

Albatros 806
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 290
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 105, Amanzimtoti, 4125, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ZjkxOWU5LWRmNjgtNDdjZC1hNjNlLTYwNWRmOWQ3NzIxNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 290  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 105 Beach Road Amanzimtoti 4125 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.045885 30.892446
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!