Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatros Nessie

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Lizette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande gelys 11

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 3 resensies vir Albatros Nessie
Netheid
4.0/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Sharon S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sharon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was not what we are used to when staying in Jacobsbaai.

The manager of the property was overseas; her sister was there. We were not given the WiFi password. The shower door was not clean, with watermarks all over it. The basin was full of hair, as someone shaved in the basin and did not clean it. The kitchen countertops were not clean, and the microwave and fridge were dirty. The washing up cloth and sponge in the kitchen had dark brown marks on them. The sister and friends were in the downstairs unit on Sunday evening, laughing and talking without consideration for guests on top, as we could hear everything. We had to park in the street as there was no parking on the premises as stated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatros Nessie se terugvoer

We are sorry to hear that you did not have a pleasant stay at our property. We have taken your comments under advisement and will attend to them. Thank you for staying with us.

Albatros Nessie
Altta B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Altta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf is ruim en nethjies en goed toegerus.

Baie mooi weer gehad die naweek en het Jacobsbaai geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatros Nessie se terugvoer

We are delighted to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to having you stay with us in the future.

Albatros Nessie
Corlia D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Ons het in Eenheid A tuisgegaan en is vriendelik deur die eienaar ontvang. Die woonstel is ruim, netjies en smaakvol ingerig. Mooi, moderne kombuis met 'n groot gasstoof. Ons het die groot stort geniet. Die eenheid grens aan die eienaar se huis en daar is 'n eenheid bo-op. Dus heeltyd bewus van ander mense gewees. Wel die tydjie daar geniet. Sal aanbeveel dat die WiFi-kode iewers in die woonstel gelos word. Moes daarvoor vra.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatros Nessie se terugvoer

We are happy to hear that you enjoyed your stay with us and look forward to having you stay with us in the future.

Albatros Nessie
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manus van Schalkwyk-singel 15, Jacobsbaai, 7945, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b41be9f0aa4c4d4058d36680f0d7e1dfb230fb794fa247783035ee9160f58217498eaed9d74316b3fd79447da8a8ce80739?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 15 Manus Van Schalkwyk Crescent Jacobs Bay 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.97144 17.88864
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem