Albatross 10

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Albatross 10 is 'n eenslaapkamer-eenheid op die eienaars se perseel in die bekende dorpie, Hermanus aan die Suidkus van die Wes-Kaap. Dit is die ideale basis vanwaar gaste die Overberg kan verken omdat die dorp so naby Kaapstad is. Hermanus spog ook met pragtige natuurskoon, matige klimaat, buitemuurse aktiwiteite en veldblomme.

Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die eenheid het 'n TV met DStv, WiFi en 'n elektriese kombers. Daar is ook braaigeriewe in die privaat tuin.

Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in Hermanus, soos walviskyk, visvang, watersport by verskeie strande in en buite die dorp, valskermsweef, gholf en geskiedkundige besienswaardighede.

Slaapplek

'n Bespreking by Albatross 10 sluit in:

1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Grieks

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Albatross 10 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za