Beskrywing
Dié ateljeekamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Tee- en koffiemaakgeriewe is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Musiek, partytjies en besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenslaapkamerwoonstel het 'n privaat sitarea en 'n balkon. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. WiFi is ook beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Musiek, partytjies en besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Privaat seekantwoonstel met selfsorgfasiliteite, 2 slaapkamers, see-uitsig en aparte ingang. Beide slaapkamers het see-uitsigte (die een het 'n koninggrootte-bed en die ander een het 2 enkelbeddens). Verder is daar 'n privaat sitkamer, selfsorgkombuis en 'n bedekte balkon. Word elke tweede of derde dag skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Musiek, partytjies en besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie privaat selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers en 'n see-uitsig en 'n aparte ingang. Die woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers met see-uitsigte, 1 met 'n koninggrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Verder beskik die woonstel oor 'n privaat sitkamer, selfsorgkombuis en 'n oordekte balkon, sowel as 'n slaapbank. Dit word afwisselend elke tweede of derde dag skoongemaak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Musiek, partytjies en besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Victory Way, Simons Kloof, Simons Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 13 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang