Seaforth Akkommodasie by Albatross Guest House | LekkeSlaap
+76

Albatross Guest House

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 13 resensies vir Albatross Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.5/5
Frikkie K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie K
Gesin met tieners

Baie lekker gebly! Mooiste uitsig en netjies plekkie.

Baie lekker gebly. Alles netjies en skoon.

Sujanie V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sujanie V
Saam met vriende

Baie rustige ongewing. Goeie gasvryheid.

Baie goed en hoogs aanbeveelbaar.

Jaco P - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Fantastiese verblyf met 'n fantastiese uitsig.

Albatross Guest House is perfek geleë in Simonstad en bied fantastiese verblyf en geriewe. Baie dankie Andre vir jou vriendelikheid en bereidwilligheid om te help.

Merlita K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Merlita K

An amazing time in an amazing location, highly recommended.

Andre is an attentive and friendly host. The cottage was lovely, beautifully decorated and appropriately equipped. The neighbourhood is quiet so it made for a restful holiday, perfect!

Dana P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dana P
Gesin met tieners

Absolutely fabulous.

We had amazing time. Albatross house is perfectly situated close to town. Beautiful view. We were 2 adults 2 teenagers and one boy of 10. Kids had so much fun going for walks and the accommodation is very comfortable with everything one needs. We really enjoyed it.

Susan L - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Susan L
Gesin met tieners

Was a pleasant experience.

The guest house was neat and tidy, but there could have been more sugar and milk available for morning coffee.

Jami J - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jami J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

The view is beautiful, the rooms are spacious and perfect for a couple of 2. The amazing service definitely played a huge role in our stay. Thank you! There will definitely be a next time, very soon.

Linda P - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P
Gesin met tieners

Baie vriendelike ontvangs.

Plek is pragtig, ek sal net nie dit aanbeveel vir mense met gestremdheid of ouer mense nie a.g.v. styl trappe.

Janeke Z - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janeke Z
Saam met vriende

Baie lekker plek met die beste uitsig van Simonstad.

Dit is 'n ideale plek vir dié wat 'n wegbreek-naweek nodig het. Dit is baie skoon, snoesig en die uitsig is asemrowend. Dit is definitief 'n plek wat ek weer na toe sal gaan.

Rob K - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob K
Enkelreisiger

Dis presies wat ek nodig gehad het!

Die enigste kritiek wat ek kan gee is dat die ontvangs effe onpersoonlik was, maar dit niks weggeneem van die totale ervaring nie. Ek sal ongetwyfeld weer daar gaan bly.

Tania V - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing getaway.

The time spent was worth the costs. Views of False Bay is spectacular, though limited with the shrubs growing in front of the balcony. The flat is comfortable and functional although the bed, pillows could be more comfortable.

Adele V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele V
Gesin met tieners

Baie rustig en die kliëntediens was uitstekend.

Die woonstel is pragtig en gerieflik maar die parkering en die trappies af na die onderste parkering op die sypaadjie is 'n probleem. Ek dink ouerige mense wat met bagasie moet sukkel of wat dalk 'n knievervanging gehad het, sal nie daar kan opkom nie.

Nidia L - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nidia L
Gesin met klein kinders

Absoluut aan te beveel.

Asemrowende uitsig vanuit ons kamer en die leefvertrek!

Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 100
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victory-weg 37, Simonskloof, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7rfeY7DUBrTEJ6RHZepARLYvJ2ppJYZWhlxFkM6mrSlpkBjnYM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 100  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 37 Victory Way Simons Kloof 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.19569 18.4285
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za