Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross @ Kingswood Golf Estate

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johann Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Maande gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Albatross @ Kingswood Golf Estate
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adam G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adam G
Gesin met tieners

Enjoyable, fun, secure.

The stay was an enjoyable one, close to all amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barend E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Barend E
Saam met vriende

Dit was kort, maar lekker.

Johann en Veronica is spontane, vriendelike mense wat ons vanuit die staanspoor welkom en gemaklik laat voel het. Hulle het ook moeite gedoen saam met hulle seun om ons van 'n ekstra matras te voorsien. Die woonstel is netjies, gerieflik en veilig. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruzelle B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruzelle B
Gesin met tieners

Sal beslis Albatross @ Kingswood aanbeveel. Skoon, netjies en veilige verblyf.

Baie lekker gebly. Ons sal beslis weer daar oornag. Ons is baie vriendelik ontvang. En het sommer dadelik tuis gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arenda O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arenda O
Gesin met klein kinders

Rustig, veilig, gesellig, gerieflik. Ek mis die kuier al klaar!

Ons was bevoorreg om 3 aande in Albatross te slaap. Dit was regtig die lekkerste wat ons nog ooit gebly het. Alles is op sy plek en silwerskoon. Ons het as gesin so lekker gebly dat ons in die aande eerder by die akkommodasie tyd saam spandeer het, i.p.v. om in George uit te gaan eet. "Home away from home". Ons is gelukkig om hierdie juweel te kon ontdek. Sien uit om terug te gaan. Johann en Veronica gee definitief 'n nuwe betekenis aan klientediens - uitstekende diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige, stil omgewing, hoor geen motors of geraas, sal dit beslis aanbeveel.

Ons is baie vriendelik ontvang en het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zana P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zana P
Gesin met klein kinders

Unit was clean and comfortable and ideal for us, being on the golf estate.

Great hosts - we definitely recommend the unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fienie R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fienie R
Enkelreisiger

Pragtig, skoon en luuks.

Dit was 'n baie aangename verblyf. Ek wens ek kon langer gebly het. Baie vriendelike behulpsame eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cindy M
Gesin met tieners

Baie lekker.

Was baie oulik. Net bietjie beknop vir 4 mense. Sou dit nie aanbeveel vir 4 mense nie. Dis meer vir 2 mense geskik, veral as dit 'n week is. Vier mense wat die toilet en stort moet deel, het sy uitdagings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dewald V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V
Gesin met klein kinders

Heerlik. Luuks. Lekker!

Mens word so vriendelik ontvang en die groet as 'n mens weer die reis verder aanpak, is sommer moeilik want jy wil saam met hierdie mense kuier! Hier voel jy tuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Manulita S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manulita S
Gesin met tieners

It was worth the stay.

Excellent. We enjoyed our stay. We were greeted by very friendly hosts. The apartment is very clean and comfortable. Will definitely stay there again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marna C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna C
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie lekker gebly. Mensr baie gasvry ons baie tuis en op ons laat val.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross @ Kingswood Golf Estate se terugvoer

Dankie Marna, hoop julle kom gou weer George toe.

Albatross @ Kingswood Golf Estate
Vanaf
R1 215
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 215
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 215
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hamilton-weg 12, Kingswood Golf Estate, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c26c7b99decd2ccfe4a0b337dc59a9513cf46d2b1a55002bed3998090471b6f1bb513714014470e84065446fa9fff2f0463?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 215 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 12 Hamilton Road Kingswood Golf Estate 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.970971841457 22.426873499336
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem