Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross No. 1

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Helga Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 394

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 87 resensies vir Albatross No. 1
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Pieter M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net een uit die twee aande daar gebly.

Nee, die plek was nie goed skoongemaak nie. Die stort is vol muf, daar was nog ou gaargemaakte kos in die yskas, en die bed is klein. My voete het afgehang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eldrica S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldrica S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verfrissend, asemrowend, perfek.

Baie dankie vir u gasvryheid. My verblyf was die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Calmonic C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Calmonic C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en ontspanned.

Ons verblyf by Albatross No. 1 was vreeslik lekker. Ons kon rustig sit en ontspan en uitkyk op die see soos die son sak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Terri-ann N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Terri-ann N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en baie lekker.

Dit was baie netjies en skoon en die see se nabyheid was baie lekker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onbeskryflik lekker gewees.

Ongelooflik lekker, mooi alles wat jou hart begeer en baie vriendelike personeel, 'n mens voel so tuis. Lekker vars vis by die hawe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vakansie.

Vakansie na die Weskus en Noord-Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, kar veiligheid 'n groot probleem.

Mense kom 22h00 om kos te bedoel en loop rondom karre rond. Verder geen klagtes. Veiligheid is 'n groot probleem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende see-uitsig.

Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly en gerus. Alles was binne loopafstand en ons het die mooiste see-uitsig gehad. Alles was in goeie en skoon toestand en kon regtig niks foutvind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eunice W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice W
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a perfect location but was constantly bothered by informal traders.

Beachfront accommodation was perfect. Did not like being harrassed by informal traders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elroy K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Elroy K
Saam met eggenoot / lewensmaat

The area close to that factory seems a bit dodgy I was worried about my car.

The sliding door and gate can see it be broken into a few times. The screwdriver marks of the incident are still very visible on the door. We hardly slept the night. Decided not to spend 2nd night. The place smells of mould. The bathroom has mould on the walls and the shower is even worse. There's a carport in the bedroom full of sand and as old as my grandmother.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steph D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Steph D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagplekkie.

Gerieflike eenslaapkamerwoonstel. Was bietjie bekommerd oor die voertuig oornag buite, maar daar is 'n sekuriteitswag wat dophou. Hou beurtkrag in gedagte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosa G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosa G

Ons was net een nag daar. Sal graag weer besoek en langer wil bly.

Die plek is oor die straat vanaf die see. Teen die wal af is 'n voetpaadjie na' n klein baaitjie. Die eenheid is mooi ingerig om 'n vakansie in te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renette V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Renette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plekkie was skoon en op die strand.

Daar was geen veilige parkering nie, jy kon nie waag om op die stoep uit te gaan nie of om op die strand te stap sonder om deur bedelaars oorrompel te word nie. Onveilig, kon nie eens braai in braaigeriewe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hessie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hessie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en vriendelike personeel.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacomien T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacomien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vreedsaam

Goeie plek om 'n naweek deur te bring met die see op jou drumpel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Claudine S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine S
Enkelreisiger

It was nice and peaceful.

Will defnetley be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Engela S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Engela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wes-Kaap wegbreek.

Eienaars kom verwelkom en help met die inboek. Albetross was wel geleë met pragtige see-uutsig van die leefarea af. Skoon en gerieflik. Kar bly in die straat voor die woonstel, ons het nie probleme gehad nie. Dit was 'n aangename verblyf vir een aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saritha M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saritha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was verras met n opgradering toe ons arriveer.

Vriendelik ontvang en heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adel B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adel B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was te kort.

Net een nag was te kort om die pragtige dorp en verblyf te geniet. Die gasvrou was so gaaf en ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janita S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janita S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Akkommodasie skoon en gerieflik.

Uitsig is pragtig. Stil deel van die dorp. Sal weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Magda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aaklig! Riooldrein het in 7 dae wat ons daar was 2 maal oorgestoot by die voordeur en die walglikste reuk deur ons eenheid, was ondraaglik!

Die ligging was perfek, maar vir die res uiters swak. Op die laaste dag van ons verblyf wou ons braai maar kon nie weens die rioolstank regdeur ons plek, dat on op laaste nipper 'n restaurant moes soek om te eet. Ons moes elke keer bel om te se dat die riool weer opstoot reg by ons enigste deur. Die stank was ondraaglik! As die einaars weet dit is 'n gereelde probleem, moet hulle reël dat die tank meer gereeld leeggemaak word gedurende besige vakansieseisoene. Die eerste keer is nog verskoonbaar, maar nie die tweede keer nie. Ek het foto's om te staaf hoe walglik die ervaring was. Sal ek Albatross aanbeveel vir enige iemand? Beslis nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Laetitia V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was goed geleë en niks was vir eienaars te veel moeite, vakansie baie geniet.

Was 'n wonderlike ervaring, Weskusmense, hartsmense, ligging beste in die dorp en waarde vir geld. Beveel beslis aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig.

Pragtige seevoëls, mooi geskiedenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annie B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were placed in No. 2 and not 1.

Excellent, friendly and helpful staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lyndri F - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyndri F
Enkelreisiger

Baie mooi uitsig en op die strand. Netjiese en gerieflike verblyf.

Pragtige see-uitsig. Eenheid goed toegerus en vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anna-janette V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-janette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar was 'n tussenverkiesing en bo ons en langs ons was mense wat geweldig geraas het. Ons het 2 aande nie kon slaap nie.

Albetros se bestuur het wel alternatiewe verblyf aangebied toe ons wou oppak en ander plek gaan soek en ons is baie dankbaar daarvoor, maar ek dink nie Lamberstbaai sal ons gou weer sien nie. By Albetros parkeer die voertuie voor in die straat en kort-kort kom klop iemand aan jou deur wat 'n skelm kreef of iets aan jou wil smous. Sommige het nie einde nie en kom 9h of 10h weer daar aan. Die braai is ook voor aan die straat se kant en dit het ook weer sy eie uitdagings met die mense wat in die straat ronddwaal. Vir ons het dit gevoel as of mens nie regtig lekker kon ontspan en die see geniet nie. 'n Heining voor kan dalk help dat mens die uitsig en see in vrede kan geniet. Die kombuis/sitkamer is ruim genoeg, so ook die kamer & badkamer. Alles was baie skoon. Die wifi was met tye non-existent. Die sein was meer af as aan en erg frustrerend vir ons wat dit dalk sou wou gebruik. Ons het later maar net ons data gebruik. Die alternatiewe verblyf vir die 1 aand, het ook geen WiFi gehad nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juliana M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige, skoon plek. Pragtige see-uitsig.

Groot plek, skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ethel S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, sentraal geleë, mooi uitsig oor see en rotse.

Dit was so lekker dat ons 'n ekstra dag gebly het. Kon restaurant toe stap en lekker braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mickyla D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mickyla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a good weekend, the people are amazing!

Amazing! We would definitely come again. Love it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delaille R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delaille R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Pragtig skoon en naby die strand en winkeltjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doreen S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

By die see in my hartsplek.

Lieflik! Vriendelik ontvang. Baie lekker gebly. Dierevriendelik wat 'n plus is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roger V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roger V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay. Fantastic service.

Nice beaches and small shops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

My kuier was baie heerlik en ek sal enige een aanraai vir die liefdevolle verblyftyd.

Ek en my veloofde het die mooi see-uitsig baie geniet. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin A - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Justin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die naam van die webblad beteken reeds genoeg.

Kortliks wil ek net julle inlig ek kom definitief weer. Groete. Justin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 1 se terugvoer

Baie dankie, ons ontvang julle met graagte weer.

Albatross No. 1
Duncan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte liggin en uitstekende uitsig.

Goeie diens. Mooi skoon. Parkeerplek beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 1 se terugvoer

Baie dankie, ons sien julle graag weer.

Albatross No. 1
Dave S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Dave S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kar slaap buite, badkamer piepklein.

Ek het nie veilig gevoel met die beweging van mense in die straatjie nie. Veiligheidshek net aan die een kant van glasdeur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 1 se terugvoer

Ons waardeer u terugvoer, en sal aandag gee aan u bekommernis. Ons hoop ons sien julle weer.

Albatross No. 1
Raymond D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulike plek, maar baie mense wat rondloop en jou onveilig laat voel.

Was baie lekker, sal beter en meer gerus gewees het as daar 'n veiliger plek vir voertuig was. Daar's ook geen aircon of waaier nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 1 se terugvoer

Baie dankie, ons is tans besig met opgraderings, en sal jou voorstel vir waaiers in die eenhede baie gunstiglik oorweeg

Albatross No. 1
Leon V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Leon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die straatsmouse is baie irriterend en maak 'n oorlas by die deur van die eenheid.

Mooi en netjiese wooneenheid, vriendelike gasvrouens. Net die straatsmouse wat mens aanhoudend by die deur kom pla. Geen veilige parkering nie. Motor staan voor die eenheid in die straat geparkeer. Geen sekuriteit nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon en netjies.

Eienaar was baie vriendelik. Vanweë die kusklimaat was daar 'n paar kombuistoestelle wat geroes was, bv. die stoof.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Merlen H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Merlen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Lekker rustig, kom weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Andre L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gebly, lekker ruim.

Dis goeie waarde vir geld akkommodasie, baie lekker ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryan B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fantastic!

The view from the room was absolutely spectacular.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lulu M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lulu M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was aangenaam.

Gasvrou, Maria, was ongelooflik vriendelik en het regtig interessant gesels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 1 se terugvoer

Goeie dag Lulu,
Baie dankie vir die terugvoering, kom kuier gerus weer hier by die Weskus.
Groete,
Hester

Albatross No. 1
Janine B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Janine B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great little apartment, neat, tidy and very comfortable.

Only problem is that there is no security.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albert T - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Albert T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Die eenheid is klein maar baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 1 se terugvoer

Goeiedag Albert
Ja, Albatros 1 en 2 is ons kleinste eenhede, onthou Albatros 6 met die klein balkon is dubbeld die grootte van no.1 en 2.
Dankie vir die goeie terugvoering oor die netheid van die eenheid.
Groete, Hester.

Albatross No. 1
Louise C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent view and location.

Neat and clean. Excellent sea view. Will stay here again. Beggars were just annoying, but not something that any one can do to prevent this.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 1 se terugvoer

Good day Louise, thank you for the feedback regarding your stay.
The beggars are a problem for the accommodation businesses in town and we do our utmost best to take this up with the Municipality. Up to date, this has not been successful.
See you again.
Regards,
Hester

Albatross No. 1
Corrie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en jy sien die see.

Netjies, alles in loopafstand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 1 se terugvoer

Ja, die jaar mag ons mos net die see sien, gelukkig is see darem net oor pad van Albatros af.
Ons waardeer die goeie terugvoering.

Albatross No. 1
Riana N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf vir 2 persone.

Skoon, lekker verblyf met mooiste uitsig, absoluut waarde vir geld vir 2 persone.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 1 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering Chris, dit word waardeer.

Albatross No. 1
Berna S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Berna S
Gesin met klein kinders

Fantasties

Dit was kindervriendelik en dit het alles gehad soos ons dit wou hê. Die woonstel was gerieflik en huislik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlene J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sal definitief teruggaan.

Die verblyf was definitief waarde vir ons geld. Ons was vriendelik ontvang, plekkie was baie skoon en netjies, ons het sommer tuis gevoel. Baie rustig en die uitsig is fantasties. Wat baie opvallend was dat die gaste geensins mekaar pla in terme van geraas ens. nie. Ek sal definitief weer kom en beslis ander mense aanbeveel (wat ek alreeds gedoen het). Albatros is tops.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rana C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Glad nie lekker gebly nie. Maak seker watter tyd van die jaar jy gaan. Aangenaam.

Ons gaan al vir 10 jaar Lambertsbaai toe. Hierdie keer was ons kuier glad nie aangenaam nie. Die eerste aand nadat ons 1000 km gery en moeg was, was daar 'n klomp bo ons wat geen respek vir ander gehad het nie. Dit het 2 uur die volgende oggend eers rustig geraak en kon ons slaap. Die tweede aand nuwe gaste bo ons, dit was 'n nagmerrie. Weer geen slaap! Dit het aangegaan vir 3 nagte. Ons kon darem rustig slaap die laaste aand van ons verblyf. Daar was geen dissipline of reëls nie. Ek voel regtig so teleurgesteld met ons verblyf. Ja 'n mens weet nie wie jou bure gaan wees as jy op vakansie is nie maar wragtig hierdie vakansie was 'n sirkus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derick P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Die plek is netjies, goed versorg met 'n baie vriendelike bestuurder. Opregte Weskus-gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jozef M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jozef M
Enkelreisiger

Lekker gerus. Die eienaar het my self ontvang en my welkom laat voel.

Die woonstel is kort gelede opgradeer. Alles is basies nuut met fantastiese geriewe vir 'n gesin wat self kos wil voorberei. Die meublement, eetgerei en beddegoed is alles puik. Die enigste probleem wat ek ondervind het is dat my motor voor die woonstel net van die straat af geparkeer moes word. Dis waarom ek veiligheid net drie sterre gegee het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nelia H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Nelia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon. Vriendelik ontvang.

Nie baie kombuisgereedskap en kookgerei en opdienbakke nie. TV bitter klein. Parkering in die straat wat nie baie veilig is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chandree H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chandree H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verskriklik heerlik die seelug my goed gedoen. Ek wou nie eens huis toe kom nie.

As ek vir 'n week kon bly sou ek regtig. Ek sal enige mens aanbeveel om te gaan dit was rustig. Ek sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andy S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were upgraded to an upstairs unit, which provided us with more space and security.

Hester was very helpful and we were well cared for!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons is opgegradeer na 'n eenheid op die boonste verdieping met meer ruimte en sekuriteit.

Hester was baie hulpvaardig en ons is goed voor gesorg.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kyla D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kyla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely amazing.

Very relaxing with perfect view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delete D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Delete D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was baie lekker en die ligging van die woonstelle is absoluut ideaal geleë vir 'n seevakansie.

Lambertsbaai is 'n baie still omgewing en daar is miskien te min om te doen vir mense om regtig die area vir langer as 2 dae te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay.

Very friendly and helpful owners. Clean, spacious and comfortable. Wish our stay was longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rana C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rana C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kos vir die siel.

Rustig en die see-uitsig is fantasies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robert H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gemaklik.

Sal beslis van Albatros gebruik maak in die toekoms en beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money apartment. Clean with a beautiful view.

The host was amazing. Will definitely return. When we got lost she met us at the closet petrol station and upgraded our apartment as the weather was a bit cold for an outside braai. The apartment has everything you need. It's clean and was perfect for 2 people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Felicia W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Felicia W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is netjies en die moeite werd.

Dit was baie lekker daar. Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynnette V - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Neat and comfortable apartment.

We really enjoyed the lovely view of the sea from the lounge, as well as being able to go for walks on the beachfront. The apartment was really clean and comfortable, although we felt uneasy with a number of beggars and sellers loitering around. Our hostess went out of her way to make us welcome.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjiese en gerieflike woonstel.

Ons het die pragtige uitsig oor die see van die sitkamer af baie geniet, sowel as om te kan stap op die strand. Die woonstel was regtig skoon en gerieflik, hoewel ons ongemaklik gevoel het met 'n aantal bedelaars en verkopers. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te heet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hazel L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hazel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

Apartment unit was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wegbreek teen die see.

Ons eerste keer in Lambertsbaai en wat 'n verassing - wonderlike see uitsig met branders wat heeltyd dreun. Ons moes ongelukkig vroeg terugkom a.g.v. vroeër geboortes van 'n kleinkind. Ons moes maar toesluit, aangesien ons op die grondvloer is en gereeld mense aan die vensters hoor klop het. 'n Sak hout is ook uit die braai gesteel. Volgende keer sal ons op die boonste verdieping tuisgaan. Ons beveel dit beslis aan vir iemand wat 'n stil wegbreek wil kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very conveniently situated within walking distance to the harbour and Bird Island.

Our stay was very pleasant, the weather was perfect for the short getaway. There are a couple of very decent coffee shops within walking distance. The view is perfect, the sunsets worth photographing!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gerieflik geleë binne loopafstand van die hawe en Bird Island.

Ons verblyf was baie aangenaam, die weer was perfek vir die kort vakansie. Daar is 'n paar baie ordentlike koffiewinkels binne loopafstand. Die uitsig is perfek, die sonsondergange is die moeite werd om te fotografeer!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Die plek is baie skoon en mooi, genoeg vir 2 mense, lekker groot stort met sterk water vloei en genoeg warm water! Die kombuis het als wat jy nodig in die sin van potte en panne, messe en vurke, ens, maar bring al jou eie spices soos sout en peper want daar is glad nie so iets nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annamarie A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Annamarie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unit 6, gerieflik.

Unit 1 is binne heel gerieflik en netjies, maar sal nie daar oornag nie a.g.v die feit dat die eenheid direk op die straat is en die straatlopers baie pla. Ek was in Unit 6 en word vir seker aanbeveel. Baie tevrede met Hester se diens en sy is baie professioneel en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryno J - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Dis 'n baie mooi plekkie en veilig met 'n bitter mooi uitsig oor die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Asha A - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Asha A

Best place to be in Lamberts Bay. Perfect location.

Friendly and helpful staff. Couldn't ask for a better apartment with a perfect location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizna S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker stil en rustig met die gedreun van die see in jou ore.

Gerieflik en baie netjies. Alles wat nodig is. Sal beslis weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Werner H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitkyk en doodrustig.

'n Klein, netjiese eenheid op die see!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maretha V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maretha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, mense vriendelik en dis op die see.

Ons het oornag op pad Kaap toe. Dis baie netjies en gerieflik. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Dit beste was dat dit op die strand is. Dit was lekker om die branders op jou voorstoep te hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut fantasties!

Baie dankie aan Bea vir die verwelkoming wat ons ontvang het, alles was netjies en die uitsig absoluut fantasties. Ons kan nie wag om weer terug te keer na daardie hemel-op-aarde-plekkie nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diandra F - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Diandra F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was verfrissend en ontspannend.

Dit was 'n baie lekker plek om te wees. Sou net verkies het om veilige parkering vir my motor te hê. Maar ek sal enige tyd weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julia S

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Baie dankie. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clementine C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clementine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Verblyf was wonderlik, sal definitief weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gert L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Gert L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi.

Ons was baie goed ontvang, die kamer was gereed en netjies. Baie lekker geslaap en gekuier. Sal weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 1 se terugvoer

Goeie middag Gert

Baie dankie dat julle by Albatros Akkommodasie tuisgegaan het.

Dankie ook vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.

Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.

Vriendelike groete
Jackie

Albatross No. 1
Caty V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Caty V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great.

Skoon en netjiese akkommodasie. Vriendelike en behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Albatross No. 1 se terugvoer

Goeiedag Caty,

Ons waardeer die terugvoer en is bly as jul tevrede was met die verblyf. Dankie vir julle kuier en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Die Albatros Span

Albatross No. 1
Lynn O - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lynn O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese plek met als wat jy nodig het.

Albatros 1 was gerieflik, skoon en netjies. Het die basiese behoeftes bevredig. Die gasvrou het ons vriendelik ontvang en behulpsaam gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Eileen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gemaklik en besonderse uitkyk op die see.

Die eenheid was baie mooi skoon en netjies, lekker ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tina F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hester is 'n fantastiese mens.

Baie dankie, Hester, ons het elke oomblik geniet en sal enige tyd terug kom. Dankie vir parkeerplek en woonstel. Dankie vir die ekstra diens. Die plek is skoon en netjies en die uitsig is asemrowend. Ek het die mooiste fotos geneem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voldoende vir wat ons wou hê.

Parkering was aanvanklik bekommernis omdat slegs in die straat moes parkeer. Baie bly reëlings is getref vir veilige perkering. Elektriese komberse sou welkom gewees het aangesien dit redelik koud was. Net gevoel die stortarea kon miskien bietjie skoner gewees het. Verder baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly. Goed ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36d562b1cb0c630a9fce83818747018c5d0178a7745f3205bdd2ed8b7c7500a1dfddb3a9c34be36ac11672f38cf8f9d5e3cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R760 per nag (plek vir 2) 87 5 1 5 29 Voortrekker Street Lamberts Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.095972 18.302709
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem