Albatross No. 1
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Helga Geverifieer
Eiendomme 11
Resensies 398
Jaar gelys 10
Opsomming van Resensie
Pieter M - Mrt 2024
Algehele gradering
Net een uit die twee aande daar gebly.
Eldrica S - Feb 2024
Algehele gradering
Verfrissend, asemrowend, perfek.
Calmonic C - Des 2023
Algehele gradering
Baie rustig en ontspanned.
Terri-ann N - Des 2023
Algehele gradering
Dit was rustig en baie lekker.
Trudie B - Des 2023
Algehele gradering
Onbeskryflik lekker gewees.
Engela P - Okt 2023
Algehele gradering
Vakansie.
Hennie P - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker, kar veiligheid 'n groot probleem.
Riana G - Okt 2023
Algehele gradering
Asemrowende see-uitsig.
Eunice W - Sep 2023
Algehele gradering
It was a perfect location but was constantly bothered by informal traders.
Elroy K - Sep 2023
Algehele gradering
The area close to that factory seems a bit dodgy I was worried about my car.
Steph D - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker oornagplekkie.
Rosa G - Aug 2023
Algehele gradering
Ons was net een nag daar. Sal graag weer besoek en langer wil bly.
Renette V - Aug 2023
Algehele gradering
Die plekkie was skoon en op die strand.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Hessie G - Jul 2023
Algehele gradering
Netjiese en vriendelike personeel.
Jacomien T - Jun 2023
Algehele gradering
Vreedsaam
Claudine S - Mei 2023
Algehele gradering
It was nice and peaceful.
Engela S - Mei 2023
Algehele gradering
Wes-Kaap wegbreek.
Saritha M - Apr 2023
Algehele gradering
Ons was verras met n opgradering toe ons arriveer.
Adel B - Apr 2023
Algehele gradering
Die kuier was te kort.
Janita S - Mrt 2023
Algehele gradering
Akkommodasie skoon en gerieflik.
Magda A - Jan 2023
Algehele gradering
Aaklig! Riooldrein het in 7 dae wat ons daar was 2 maal oorgestoot by die voordeur en die walglikste reuk deur ons eenheid, was ondraaglik!
Lees meerLaetitia V - Jan 2023
Algehele gradering
Was goed geleë en niks was vir eienaars te veel moeite, vakansie baie geniet.
Martin L - Des 2022
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Annie B - Des 2022
Algehele gradering
We were placed in No. 2 and not 1.
Lyndri F - Nov 2022
Algehele gradering
Baie mooi uitsig en op die strand. Netjiese en gerieflike verblyf.
Anna-janette V - Okt 2022
Algehele gradering
Daar was 'n tussenverkiesing en bo ons en langs ons was mense wat geweldig geraas het. Ons het 2 aande nie kon slaap nie.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Juliana M - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige, skoon plek. Pragtige see-uitsig.
Ethel S - Jul 2022
Algehele gradering
Aangenaam, sentraal geleë, mooi uitsig oor see en rotse.
Mickyla D - Jul 2022
Algehele gradering
We had a good weekend, the people are amazing!
Delaille R - Jul 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Doreen S - Jun 2022
Algehele gradering
By die see in my hartsplek.
Roger V - Jun 2022
Algehele gradering
We had a great stay. Fantastic service.
Justin A - Jun 2022
Algehele gradering
My kuier was baie heerlik en ek sal enige een aanraai vir die liefdevolle verblyftyd.
Justin A - Mrt 2022
Algehele gradering
Die naam van die webblad beteken reeds genoeg.
Albatross No. 1 se terugvoer
Baie dankie, ons ontvang julle met graagte weer.
Duncan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfekte liggin en uitstekende uitsig.
Albatross No. 1 se terugvoer
Baie dankie, ons sien julle graag weer.
Dave S - Mrt 2022
Algehele gradering
Kar slaap buite, badkamer piepklein.
Albatross No. 1 se terugvoer
Ons waardeer u terugvoer, en sal aandag gee aan u bekommernis. Ons hoop ons sien julle weer.
Raymond D - Feb 2022
Algehele gradering
Baie oulike plek, maar baie mense wat rondloop en jou onveilig laat voel.
Albatross No. 1 se terugvoer
Baie dankie, ons is tans besig met opgraderings, en sal jou voorstel vir waaiers in die eenhede baie gunstiglik oorweeg
Leon V - Feb 2022
Algehele gradering
Die straatsmouse is baie irriterend en maak 'n oorlas by die deur van die eenheid.
Marlene O - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Merlen H - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Andre L - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker gebly, lekker ruim.
Ryan B - Jun 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic!
Lulu M - Mrt 2021
Algehele gradering
Was aangenaam.
Albatross No. 1 se terugvoer
Goeie dag Lulu,
Baie dankie vir die terugvoering, kom kuier gerus weer hier by die Weskus.
Groete,
Hester
Janine B - Mrt 2021
Algehele gradering
Great little apartment, neat, tidy and very comfortable.
Albert T - Feb 2021
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Albatross No. 1 se terugvoer
Goeiedag Albert
Ja, Albatros 1 en 2 is ons kleinste eenhede, onthou Albatros 6 met die klein balkon is dubbeld die grootte van no.1 en 2.
Dankie vir die goeie terugvoering oor die netheid van die eenheid.
Groete, Hester.
Louise C - Jan 2021
Algehele gradering
Excellent view and location.
Albatross No. 1 se terugvoer
Good day Louise, thank you for the feedback regarding your stay.
The beggars are a problem for the accommodation businesses in town and we do our utmost best to take this up with the Municipality. Up to date, this has not been successful.
See you again.
Regards,
Hester
Corrie D - Des 2020
Algehele gradering
Netjies en jy sien die see.
Albatross No. 1 se terugvoer
Ja, die jaar mag ons mos net die see sien, gelukkig is see darem net oor pad van Albatros af.
Ons waardeer die goeie terugvoering.
Riana N - Des 2020
Algehele gradering
Heerlike verblyf vir 2 persone.
Albatross No. 1 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoering Chris, dit word waardeer.
Berna S - Des 2020
Algehele gradering
Fantasties
Charlene J - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties, sal definitief teruggaan.
Rana C - Sep 2020
Algehele gradering
Glad nie lekker gebly nie. Maak seker watter tyd van die jaar jy gaan. Aangenaam.
Lees meerDerick P - Sep 2020
Algehele gradering
Uitstekende waarde vir geld.
Jozef M - Sep 2020
Algehele gradering
Lekker gerus. Die eienaar het my self ontvang en my welkom laat voel.
Nelia H - Sep 2020
Algehele gradering
Skoon. Vriendelik ontvang.
Chandree H - Mrt 2020
Algehele gradering
Dit was verskriklik heerlik die seelug my goed gedoen. Ek wou nie eens huis toe kom nie.
Andy S - Feb 2020
Algehele gradering
We were upgraded to an upstairs unit, which provided us with more space and security.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons is opgegradeer na 'n eenheid op die boonste verdieping met meer ruimte en sekuriteit.
Hester was baie hulpvaardig en ons is goed voor gesorg.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Kyla D - Feb 2020
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Delete D - Feb 2020
Algehele gradering
Die verblyf was baie lekker en die ligging van die woonstelle is absoluut ideaal geleë vir 'n seevakansie.
Brian T - Feb 2020
Algehele gradering
Great stay.
Rana C - Okt 2019
Algehele gradering
Kos vir die siel.
Robert H - Okt 2019
Algehele gradering
Baie lekker gemaklik.
Carla H - Sep 2019
Algehele gradering
Value for money apartment. Clean with a beautiful view.
Felicia W - Sep 2019
Algehele gradering
Dit is netjies en die moeite werd.
Lynnette V - Aug 2019
Algehele gradering
Neat and comfortable apartment.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Netjiese en gerieflike woonstel.
Ons het die pragtige uitsig oor die see van die sitkamer af baie geniet, sowel as om te kan stap op die strand. Die woonstel was regtig skoon en gerieflik, hoewel ons ongemaklik gevoel het met 'n aantal bedelaars en verkopers. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te heet.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hazel L - Aug 2019
Algehele gradering
Awesome.
Johan B - Jun 2019
Algehele gradering
'n Wegbreek teen die see.
Lees meerChristine C - Jun 2019
Algehele gradering
Very conveniently situated within walking distance to the harbour and Bird Island.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie gerieflik geleë binne loopafstand van die hawe en Bird Island.
Ons verblyf was baie aangenaam, die weer was perfek vir die kort vakansie. Daar is 'n paar baie ordentlike koffiewinkels binne loopafstand. Die uitsig is perfek, die sonsondergange is die moeite werd om te fotografeer!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Charl F - Apr 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Annamarie A - Feb 2019
Algehele gradering
Unit 6, gerieflik.
Ryno J - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig.
Asha A - Jan 2019
Algehele gradering
Best place to be in Lamberts Bay. Perfect location.
Elizna S - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker stil en rustig met die gedreun van die see in jou ore.
Werner H - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige uitkyk en doodrustig.
Maretha V - Des 2018
Algehele gradering
Baie netjies, mense vriendelik en dis op die see.
Julie G - Nov 2018
Algehele gradering
Dit was absoluut fantasties!
Diandra F - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was verfrissend en ontspannend.
Julia S - Sep 2018
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly, dankie.
Clementine C - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
Gert L - Aug 2018
Algehele gradering
Baie mooi.
Albatross No. 1 se terugvoer
Goeie middag Gert
Baie dankie dat julle by Albatros Akkommodasie tuisgegaan het.
Dankie ook vir julle positiewe terugvoering, ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Vriendelike groete
Jackie
Caty V - Jul 2018
Algehele gradering
Great.
Albatross No. 1 se terugvoer
Goeiedag Caty,
Ons waardeer die terugvoer en is bly as jul tevrede was met die verblyf. Dankie vir julle kuier en ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Die Albatros Span
Lynn O - Feb 2018
Algehele gradering
Netjiese plek met als wat jy nodig het.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Eileen S - Nov 2017
Algehele gradering
Baie gemaklik en besonderse uitkyk op die see.
Tina F - Sep 2017
Algehele gradering
Hester is 'n fantastiese mens.
Johan K - Aug 2017
Algehele gradering
Voldoende vir wat ons wou hê.
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Voortrekkerstraat 29, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom