Beskrywing
Die ruim kamer het 'n koninggrootte-bed en kan op sy eie of saam met die kamer langsaan bespreek word. Die skakelkamer het 2 enkelbeddens en skep dus saam met die ruim kamer 'n gesin-suite. Dit het 'n badkamer en 'n aparte toilet. Neutrale kleure skep 'n strelende en rustige atmosfeer. Die hoofslaapkamer het koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met M-Net, 'n lieflike lessenaar en 'n gemakstoel. Ander geriewe in die kamers sluit verhitting, elektriese komberse, lugversorging en 'n haardroër in. Stap al langs die paadjie af om die kamers te bereik.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en kan met aankoms bespreek word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 'n ruim slaapkamer wat toegerus is met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, wasbak, stort en aparte toilet. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en 'n aparte toilet met 'n wasbak. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolfoond, oondjie, breekware en eetgerei sowel as ander toebehore. Albei kamers het verwarmers en elektriese komberse en tee, melk, koffie en beskuit word ook voorsien. Wandel deur die tuin al langs die sypaadjie af na 'n groot kothuis wat na aan die swembad in die agterste tuin geleë is. Dit het 'n privaat binnehof met 'n tafel en stoele waar jy 'n koppie tee in die oggend kan geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en kan met aankoms bespreek word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die House Cottage is langs die hoofhuis en het sy eie ingang. Die eenheid het rottangstoeltjies en is in steenkleure versier. Daar is ook snoesige kussings wat 'n kontemporêre atmosfeer skep. Die kothuis het 'n sitkamer, volledig toegeruste kombuis en 'n groot dubbelkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n enkelkamer met 'n enkelbed. Dit het 'n aparte stortkamer. Ons kan nog een in die dubbelkamer byvoeg. Die gastehuis het perkallinne en katoen handdoekies en donsige badhanddoeke. Daar is ook 'n plafonwaaier, verwarmer, elektriese kombers en 'n TV met M-Net. Koffie, tee, melk en beskuit word voorsien en daar is 1 parkeerplek buite die kothuis beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Verblyf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Huisreëls
Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en kan met aankoms bespreek word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Crisp Crescent, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang