LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Albion B&B | LekkeSlaap
+15

Albion B&B

41 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Albion B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Nthabiseng M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Nthabiseng M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was just fine.

I didn't not like the breakfast and the room wasn't that clean.

Albion B&B's terugvoer

Good day Nthabiseng,

Thank you for your review.

I'm sorry to hear that you feel our service and cleanliness was not up to standard. This is something we strive to excel at all the time and we are proud that most reviews do agree with this. I wished you mentioned what exactly wasn't clean or nice so that we could look into the matter.

Albion B&B
Anna-mirrie O - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mirrie O
Gesin met klein kinders

Ons het deur 'n moeilike tyd gegaan, maar die gasvrou Tannie Louis was net daar vir ons en het net verstaan.

Strelende, gerieflike mooi tuin, ruim badkamer en ruim kamers, ons het lekker gebly totdat ons 'n motor-ongeluk gehad het.

Albion B&B's terugvoer

Thanks for a lovely rating.

Albion B&B
Ria M - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria M
Gesin met klein kinders

Die gastehuis kort 'n bietjie aandag.

Daar kan so bietjie aandag gegee word aan detail, bv. ons was 4 mense in die woonstel, maar daar was net 2 koppies uitgesit. Geen melk in ander wooneenheid. Plek baie verwaarloos.

Albion B&B's terugvoer

Hi Ria apologies I was taking it milk out to the cottage and saw they had gone out. When they came back I did take it and the man in the lounge said he didn’t think they needed it, I did ask again and he said no thanks. Apologies for this Louise Boulle

Albion B&B
Hentus W - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hentus W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker. Dankie Louise

Ons was oppad terug vanaf Jefferies. Baie gerus en die volgende oggend vroeg vertrek Polokwane toe.

Zendre S - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zendre S
Besigheidsreis

Uitstekende gasvrou.

Heerlikste ontbyt ooit.

Pieter M - Apr 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker, stil, skoon en 'n huis met karakter. O ja, en 'n pragtige honnekind!

Ons het 'n wonderlike gasvrou ontmoet in 'n karaktervolle huis.

Dave D - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dave D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang met gerieflike verblyf.

Ons het aan die eienaar gerapporteer dat die stort se water aandag moet kry. Die waterdruk is ongereeld so jy kry 'n spel van kookwater en daarna yskoue water wat onaangenaam is.

Anton N - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton N
Enkelreisiger

Die plek is maklik bereikbaar. Louise is baie vriendelik en ons het lekker gesels.

Ek was verras om die plek te sien. Dit is 'n mooi plekkie en baie sentraal geleë. Louise, die eienares, is baie vriendelik en my breakfast was net so lekker en genoeg gewees om my tot etenstyd te hou.

Albion B&B's terugvoer

Thank you, Anton, I also enjoyed our history chats. Next time you must meet Tannie Mossie. Regards, Louise.

Albion B&B
Mardine K - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mardine K
Besigheidsreis

Netjiese plekkie met ruim, goed toegeruste kamers.

Sien sterre.

Randall H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randall H
Gesin met tieners

Value for money for a sleepover.

The owner was friendly and hospitable and the house is old, but very interesting if you like that kind of thing. The unit we got was neither part of the B&B nor a self-serves, so only had the minimum in. This created some problems, but on request we received ice and glasses, but had to eat out at a place close by on recommendation from the owner and enjoyed it. If one expect this unit, then one can prepare for it.

Retha S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Retha S
Gesin met tieners

Aangenaam.

Ons bly altyd lekker by Louise en sy is baie gasvry en vriendelik. Ons voel al tuis by Albion.

Leanna P - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanna P
Saam met vriende

Gemaklik, ruim en heerlik warm vir die koue winters.

Louise is baie vriendelik en laat jou sommer gou tuis voel. Eenhede lekker groot, ruim en gerieflik. Daar is verwarmers en alles denkbaar wat help vir hierdie Vrystaatse koue.

Willene V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willene V
Gesin met tieners

Aangename ondervinding, skoon en netjies met vriendelike ontvangs.

Die kamers is skoon en netjies. Beddens is in 'n goeie toestand. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Ek sal Albion B&B aanbeveel vir iemand om te gaan bly. Hulle pryse is billik.

Albion B&B's terugvoer

Thank you so much for the wonderful review.

Albion B&B
Tiisetso M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiisetso M
Gesin met tieners

The owner, Louise, is just amazing!

See star rating.

Albion B&B's terugvoer

Thanks so much.

Albion B&B
Sophia N - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

We once again had a super stay!

Clean, neat cottage with all you need. Thank you, Louise for your warm hospitality. You will see us again!

Albion B&B's terugvoer

Thank you for the lovely review.
Regards Louise

Albion B&B
Tharina J - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina J
Saam met vriende

Verblyf was baie aangenaam en lieflike ontbyt!

Baie dankie vir julle gasvryheid en aangename verblyf - ons kom beslis weer.

Ida T - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, vriendelik, gasvry en waarde vir geld.

Netjies, vriendelik, gasvry en waarde vir geld.

Sophia N - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en keurige eenheid met vriendelike gasvrou.

Na 'n lang dag op die pad was hierdie die perfekte oornagstop. Sal beslis weer hier bly.

Margie F - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Margie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne atmosfeer en baie vriendelik.

Naby geleë vir oorslaap vir besigheid vir die volgende dag of week. Sal nie vir 'n vakansie daar kan bly nie.

Claudine W - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudine W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verblyf was baie aangenaam by Albion BB.

Die gasvrou Louis was baie vriendelik en hulpvaardig. Ons moes vroeër inklok a.g.v. van ander verpligtinge in die middag en sy het ons tegemoet gekom. Die plekkie het 'n pragtige blomtuin wat jou baie welkom laat voel. Die dekor is baie sjiek, daar was vars blomme uit die tuin langs die bed. Ek het soos 'n Engelse 'Lady' gevoel. Ek het veral ook die interessante boeke en tydskrifte geniet. Alles was kraakvars skoon en netjies. Ek sal definitief weer daar oorbly.

Ilse V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Baie netjiese, aangename blyplek.

Ons het lekker gebly. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam en die plek was netjies en skoon met genoeg komberse en verwarmers om ons warm te hou. Ons sal definitief weer daarheen gaan as ons verblyf in Bloemfontein nodig het.

Hannelie V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hannelie V
Gesin met klein kinders

Verblyf was teleurstellend.

Die verblyf was skoon en veiligheid goed, maar heelwat dinge het gepla. Die gasvrou het heeltyd die verwarmer in die kamer afgesit wanneer ons nie daar was nie. Ons het saans laat ingekom en dan was die kamer yskoud. Duvets is papierdun. TV-kanale werk nie. Warm lakens op die kinders se beddens, maar geen muurproppe nie! Matrasse is uitgeslaap. Die tarief was billik, maar ek sal eerder 'n bietjie meer betaal (vir 'n ekstra kombers op die bed!). Jammer, ek sal nie weer hier bly nie.

Lize S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lize S
Gesin met klein kinders

Was baie gerieflik en pragtig skoon.

Baie gerieflike verblyf, sentraal en baie skoon en netjies. Heerlike beskuit en crunchies. Eienaar was weg met ons verblyf daar, maar is steeds vriendelik ontvang en als goed verduidelik deur gawe jong man.

Cf S - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cf S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die vriendelike ontvangs en gemaklike verblyf was baie welkom na 'n lang dag se reis. Baie dankie Louise!

Ek sal graag weer van hierdie verblyfopsie gebruik maak. Alles was goed en dit was lekker om in 'n "outydse huis" oor te slaap.

Albion B&B's terugvoer

Thank you Chris,

So glad you enjoyed it.

Regards Louise

Albion B&B
Ronel M - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Alles was uitstekend! Die kos, die woonstel! Ons het 'n uitstekende tyd gehad en sal definitief Albion aan enige iemand aanbeveel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Excellent!

Everything was excellent! The food, the flat! We had an excellent stay and would definitely recommend Albion to anybody.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Vanessa V - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa V
Gesin met tieners

Lieflike area, gerieflike verblyf, sal vir seker weer daar oornag.

Ons het eers laat by Albion B&B uitgekom, Louise het ons vriendelik ontvang, beddegoed was kraakvars, lieflike ontbyt gehad. Vir seker beveel ek dit aan vir oornag in Bloemfontein.

Nadine B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine B
Gesin met klein kinders

Louise was baie hulpvaardig en het ons vriendelik ontvang al was dit reeds baie laat in die nag. Daar was sowat 'n miljoen besoekers aan Bloemfontein weens die Nasionale gebedsdag op 22 April.

Die kothuis was pragtig, netjies en Louise het tot voorsiening gemaak vir mineraalwater, heerlike koffie en koekies wat baie welkom was na soveel ure op die pad.

Izette A - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet, sal weer daar bly.

Netjies en stil, goed geleë. Gasvrou baie vriendelik.

Marie B - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Mooi netjiese plekkie. Ons het baie lekker gebly. Louise is 'n baie vriendelike en aangename persoon. Sy doen baie moeite om 'n mens te verwelkom. Ons het al 2 keer daar geslaap en al 2 kere 'n heerlike komplimentêre ete by haar gekry.

Albion B&B's terugvoer

Thank you so much, Marie, I really enjoyed meeting you. Hope to see you next year.
Best regards,
Louise and Watson

Albion B&B
Lizette R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lizette R
Enkelreisiger

Dis okay, maar ontbyt was nooit aangebied!

Eenheid het nie lugverkoeling soos op web aangedui. Ontbyt is nooit aangebied!

Nestus V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nestus V
Enkelreisiger

Heerlike ontspanne atmosfeer, baie skoon met 'n heerlike ontbyt!

Ek het heerlik ontspan. Dit het gevoel soos 'n mini vakansie. Baie mooi en skoon, vriendelike diens en 'n heerlike ontbyt!

Albion B&B's terugvoer

Thanks so much Nestus for your lovely revue.
Regards,
Louise Albion.

Albion B&B
Helen V - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helen V

Dit was heerlik om daar te bly.

Ons is gul ontvang, gehelp om bagasie af te laai en dit was deur en deur 'n heerlike ervaring.

Albion B&B's terugvoer

Thanks so much Helen,
Regards
Louise

Albion B&B
Jan C - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld!

Die verblyf was 'n aangename verassing! Die prys is baie billik vir die netjiese, veilige blyplek. Albion is naby 'n winkelsentrum en die hospitaal. Dit is in 'n singel, wat tot gevolg het dat dit stil is daar. Regtig gerieflik!

Evol P - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evol P
Gesin met klein kinders

So warm, vriendelik met alles wat jy hoop om te vind, maar so selde doen. Hoop om gou terug te keer.

Van ons heel eerste gesprek met die eienaar, Louise, het ons welkom gevoel. Ons het verlief geraak op hierdie klein B&B in Bloem met sy hartlike en vriendelike diens. Die pragtige, skoon kamers en heerlike tuisgemaakte crunchies en die verwarmers wat alreeds aangeskakel is om die kamers te verhit voor ons aankoms. Dit is alles waarvoor mens hoop, maar so selde kry deesdae. Na net 1 nag mis ons die pragtige Spotty Watson en die lieflike Louise. Dankie vir die perfekte nagrus na 'n lang reis.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

So very warm, friendly and everything you hope to find, but rarely do these days. Hope to return soon.

From our first conversation with the owner, Louise, we felt welcome. We fell in love with this little B&B in Bloem and the warm, friendly service. The beautiful, clean rooms and delicious homemade crunchies and heaters switched on to warm the rooms before we arrived. It was everything you hope for but rarely get these days, after just one night we will miss the gorgeous Spotty Watson and the lovely Louise. Thank you for the perfect night's rest after a long journey.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Albion B&B's terugvoer

Thanks you so much for your lovely review. I also knew from when I spoke to Evol, that you would also be special.xx Regrds Louise

Albion B&B
Robert B - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert B
Gesin met tieners

Gasvry ontvang en baie netjiese, skoon verblyf.

Gasvry ontvang en netjiese, skoon verblyf met 'n goed toegeruste kombuis vir selfsorg.

Tom S - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Was die eerste gastehuis waar ek tuis gegaan het waar die eienaar my vergesel na die woonplek my alles wys wat daar is en my regtig baie tuis laat voel.

Anette D - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anette D
Saam met vriende

Nice and quiet place and very friendly staff.

Excellent service. Will definitely book again.

Anna-marie S - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anna-marie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Dit was baie lekker, maar TV kan opgegradeer word met DStv (sportkanale).

Done E - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Done E
Saam met vriende

Uitstekende opsie in Bloem.

Dit is 'n baie oulike plekkie! Skoon en netjies... en meer as wat mens verwag vir prys. Goeie ligging en veilig! Lekker beddegoed en 'n warm kombers! Sagte handdoeke en ruim kamers! Dit bied werklik waarde vir geld.

Lizelda G - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelda G
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Baie lekker gebly en Louise het regtig moeite gedoen. Baie lekker geslaap en heerlik die elektriese komberse en verwarmers in die kamers.

Suzanne R - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne R
Gesin met tieners

Alles wat ons nodig gehad het!

Elektriese komberse was 'n bonus.

Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R675
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crisp-singel 8, Westdene, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmZGQ2YWIwLWM2YjYtNDc2Yi04YmFkLTVmN2U5MDc0NzQ0Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 5 8 Crisp Crescent Westdene 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.101019555351 26.20526671406
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!