Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.1/5
Louanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 57
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Beate D - Mei 2024
Algehele gradering
Fantastiese plek! Sal weer gaan.
Carine V - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful environment but run-down.
Natalia H - Apr 2024
Algehele gradering
It was good.
Jacky D - Apr 2024
Algehele gradering
Beautiful dam view.
Jo-ann S - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige kamp atmosfeer.
Johan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld netjies en skoon.
Nakitha E - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Ciske D - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Marius V - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker.
Christel C - Feb 2024
Algehele gradering
Was lekker.
Filia J - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en netjies.
Sam J - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Rico V - Jan 2024
Algehele gradering
Nie oor die 30 tot 1ste nie. Jong klomp suip soos visse, matrieks en eerstejaars het tussen hulle gesit as 'n gesin met twee kinders. Dit was mal gewees, geen respek en jy vrees vir jou kinders se lewe met die klomp wat so suip en rondjaag in die kamp area.
Gerrie R - Jan 2024
Algehele gradering
Awesome!
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Marius L - Des 2023
Algehele gradering
Heel lekker en rustig.
Santie B - Des 2023
Algehele gradering
Eenheid baie skoon en netjies. Mooi uitsig sal beslis weer gaan.
Lizette V - Des 2023
Algehele gradering
Dit was 'n baie lekker en genotvolle ervaring. Die swembaddens is so mooi.
Portia M - Des 2023
Algehele gradering
It was so good.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Tanya N - Des 2023
Algehele gradering
Absolutely amazing.
Marilyn M - Nov 2023
Algehele gradering
Rejuvenating.
Anné-marie W - Nov 2023
Algehele gradering
Baie lekker en ontspanne saam met familie gekuier.
Lees meerPieter V - Okt 2023
Algehele gradering
"Old School" Verblyf.
Lees meerGerhard B - Okt 2023
Algehele gradering
Okay.
Sonja K - Okt 2023
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Nozi C - Sep 2023
Algehele gradering
All was good.
Magdalena H - Aug 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike personeel, eenheid is skoon en goed toegerus. Werklike plek om oor te bly.
Kobus L - Aug 2023
Algehele gradering
Oud, maar tog netjies en als werk.
Marius V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie rustig en uitstekende uitsigte oor dam.
Johannes V - Aug 2023
Algehele gradering
Good overnight stay.
Pierre R - Mei 2023
Algehele gradering
Dis 'n oulike oord, maar kort dringend instandhouding.
Anneen C - Apr 2023
Algehele gradering
Aangenaam, maar oord kort aandag.
Lees meerEdwin T - Apr 2023
Algehele gradering
It is a cool place to refresh and relax.
Chris E - Jan 2023
Algehele gradering
Rubbish.
Brumay B - Jan 2023
Algehele gradering
Lekker visvang.
Morema M - Jan 2023
Algehele gradering
It was awesome.
Andries J - Jan 2023
Algehele gradering
Die plek het baie potensiaal.
Herman S - Des 2022
Algehele gradering
Swak instandhouding en geen diens by die restaurant nie.
Morne C - Des 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig oor die dam en baie rustige atmosfeer.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Saville P - Des 2022
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed it.
Sipho M - Des 2022
Algehele gradering
Fun, entertaining, relaxing.
Candes G - Des 2022
Algehele gradering
The communication is very poor. Even though I booked through a travel agency, which is a 3rd party, they could've gave us the dos and don'ts and terms and conditions.
Angelique M - Okt 2022
Algehele gradering
Nice.
Frederick F - Okt 2022
Algehele gradering
I had an awesome weekend with my family. Nice place, friendly people, hope to return soon.
Carien F - Okt 2022
Algehele gradering
Will think twice before going back again. The resort needs serious maintenance.
Aldam Holiday Resort & Conference se terugvoer
Thank you for your comments, we always apricate any feedback. Like the rest of the country, we have struggled with the effects of load shedding. This means our pool does not have sufficient time to circulate the 1.2 million liters of water. We have corrected the pool and we will look at alternative options to overcome this problem.
I will investigate and correct your other concerns to ensure the guest satisfaction we strive for.
Kind Regards
Aldam Management.
Philip L - Sep 2022
Algehele gradering
Standaard-akkomodasie is sub-standaard.
Anton F - Aug 2022
Algehele gradering
Quite a nice stay.
Aldam Holiday Resort & Conference se terugvoer
Thank you for your comments, we always apricate any feedback.
Kind Regards
Aldam Management
Evelyn S - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent location. Close to main road and all roads are tarred.
Kevin S - Mrt 2022
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gewees.
Ricus V - Mrt 2022
Algehele gradering
Lekker kampplek vol aktiwiteite om die kinders mee besig te hou.
Johan V - Des 2021
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Nthabiseng L - Des 2021
Algehele gradering
It was very nice.
Mattie T - Des 2021
Algehele gradering
Vervalle en nie goed toegerus nie.
Andries B - Nov 2021
Algehele gradering
Oorslaap op pad na Gauteng.
- Kapasiteit: 254 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aldam Holiday Resort & Conference, Deel 1 van Willem Pretorius Plaas, 28 km vanaf Ventersburg, 9450, Vrystaat