Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Aldo 315

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Corné Geverifieer

Eiendomme 53

Resensies 27

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Aldo 315
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Johan A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging en uitstekende diens.

Ons het bitter lekker gekuier by Aldo 315. Die huis is goed toegerus en baie netjies. Die honde kon ook die tuin geniet en die eiendom is ten volle omhein. Uitstekende diens van die span!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aldo 315 se terugvoer

Dankie dat julle by ons gebly het, Johan! Ons is bly dat julle kon geniet. Corné

Aldo 315
Tian K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian K
Gesin met klein kinders

Was 'n kort naweek, maar het gevoel of ek 'n week lank gerus het.

Wonderlike verblyf, huis is goed uitgelê en goed deurdink! Dalk net iets probeer doen oor die baie vlieë (buite).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Aldo 315 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Tian. Ons is baie bly julle het geniet. Ons kyk bietjie hoe ons die "locals" kan vra om ander huise te besoek! Hoop om julle weer te sien. Groete Corné

Aldo 315
Vanaf
R4 235
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 235
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 235
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 315, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80850d2aecc4bae5ee5faffe8b732c222514fbabe31808dc65c8efb0febad6c86d7ac8024a48751f27e0130102cd09cc530e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 235 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 315 4th Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411255489805 19.299528411045
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem