Alexander Huis Nommer 5
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alexanderstraat 5, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Alexander Huis Nommer 5 is 'n bekoorlike huis wat ruim en gerieflike selfsorgverblyf in Lemoenkloof in die Paarl bied. Die huis is ideaal vir gesinne of vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, verwarmer en gemaklike rusbanke.
Die huis lei na 'n tuin met braaigeriewe. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Alexander Huis Nommer 5 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Shani Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 126
Jaar gelys 7
Ligging
- Alexanderstraat 5, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Lemoenkloof Paarl Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 7 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alexanderstraat 5, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom