Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alexis@SeaGordensBay

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daniel En Dolores Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Alexis@SeaGordensBay
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Kevin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin S

Baie naby aan alles.

Baie lekker woonstel. Die gasvrou was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H
Saam met eggenoot / lewensmaat

A slice of paradise in Gordans Bay.

Our recent vacation stay in Gordans Bay was nothing short of spectacular, thanks to the wonderful accommodations provided by the host. From the moment we arrived, we were greeted with warmth and hospitality that set the tone for our entire stay. Nestled amidst the breathtaking scenery of Gordans Bay, the property offered a serene escape from the hustle and bustle of daily life. The accommodations were not only impeccably clean and tastefully decorated but also boasted modern amenities that ensured our comfort throughout our stay. But what truly set our experience apart was the unparalleled hospitality of the host. They went above and beyond to ensure that every aspect of our stay exceeded our expectations. Moreover, their passion for providing exceptional service was evident in every interaction, making us feel like valued guests rather than mere visitors. Their genuine care and attention to detail truly made our vacation unforgettable. In conclusion, our stay in Gordans Bay was made truly memorable by the exceptional accommodations and the gracious hospitality. We cannot recommend this property highly enough and look forward to returning for another unforgettable experience in the future. Thank you for a truly amazing vacation! Warm regards, Nicole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alexis@SeaGordensBay se terugvoer

Hi Nicole, we must thank you. It is only a pleasure to have hosted you. I think we made friends for life. You are much more than welcome to come again. Looking forward to seeing you again. Greetings from the Mullers.

Alexis@SeaGordensBay
Matt C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matt C
Saam met vriende

Comfortable, well equipped and spotless.

This apartment has everything you need, is super-clean and is in a great location within easy walking distance to the beach and restaurants. The hosts were friendly, helpful and great with their communication. Brilliant value for money! Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Awesome place to stay. The owners are wonderful and humble people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys E
Gesin met tieners

Veilig, mooi en ten volle toegerus met die beste en vriendelikste diens.

Sjoe, waar begin jy? Die gasheer en gasvrou het ons so vriendelik ontvang en seker gemaak ons reis is veilig. Dit is behoorlik jou huis weg vanaf jou eie huis. Dit is 'n pragtige eenheid ten volle toegerus. Het lekker gerus en selfs die bure was fantasties. Het baie veilig gevoel en het elke oggend en aand op die strand gaan stap, wat jy vanaf die eenheid kon sien. Baie dankie vir die puik diens en vriendelike ontvangs!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alexis@SeaGordensBay se terugvoer

Hallo Thys en familie. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Sal altyd weer, want julle het ons plekkie opgepas asof dit julle sin was. So bly julle is veilig tuis en dankie vir mooi woorde. Groete, die Mullers

Alexis@SeaGordensBay
Esther D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esther D

Huislik met so 'n bedagsame eienaar wat uit haar pad gaan om dinge lekker te maak.

Ons plekkie was netjies en goed toegerus. Die eienaar is baie gasvry en het gesorg dat ons 'n welkome ontvangs gehad het. Sentraal geleë vir soveel plekke. Ongelukkig is ons vroeg op dag 2 wakker gemaak met die tuinier wat reg voor ons venster gras sny en sedert die 3de dag van ons verblyf was daar bykans daagliks 'n geboor, masjinerie, ens. Instandhouding vind skynbaar in Desember, spitstyd, plaas. Ek dink dis onbillik teenoor die eienaars, sowel as gaste. Dis die enigste rede waarom ek nie aanbeveel nie en punte aftrek vir netheid. Ons plekkie binne was skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alexis@SeaGordensBay se terugvoer

Hallo Esther. Jammer man, julle moes my laat weet het van die geraas. Buite kan ek ongelukkig niks doen nie, maar stem saam, hulle kon ons besoekers in ag geneem het. Jammer daarvoor, maar kom gerus weer, ek sal vir julle afslag gee vir hierdie aaklige besoek. Groete, Dolores.

Alexis@SeaGordensBay
Andre V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en waarde vir geld.

Die woonstel was uiters skoon, met al die geriewe wat jy nodig het en nog meer, selfs genoeg toiletpapier vir ons volle verblyf van 10 dae, skoonmaakmiddels en skoon handdoeke. Veilige parkering. Die eienaars het ons goed ontvang en alles verduidelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sulette H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sulette H
Gesin met tieners

Baie netjies, gerieflik ingerig met alles wat ons nodig gehad het en nog meer!

Die woonstel is baie stylvol gemeubileer, silwerskoon en gerieflik ingerig. Ons het heerlik gebly en sal vir seker weer terug wees. Dankie vir julle moeite en gasvryheid. Dit word opreg waardeer! Al die ekstras word raakgesien en het ons verblyf net soveel meer gerieflik gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sadonnay S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sadonnay S
Saam met vriende

Alles was wonderlik.

Net die eiernaar het nie 'n mooi gesindheid gehad nie. Ons het ons nie welkom gevoel nie. En ons het agterna gehoor dat geen alkohol toegelaat word nie, maar nerens het dit gestaan toe ek die plek bespreek het nie. Daar was ook nie 'n mop en stoffer nie. Die eiernaar het gesê sy wil niks klagtes hoor nie, sy het iemand wat haar op hoogte hou. Ons was maar heeltyd binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene A
Gesin met tieners

It was a very pleasant stay in a nice complex with good facilities,.

Pity the weather was not nice. We had an awesome time never mind the weather and I would recommend the place to anybody. The location is perfect and there are lots of places you can buy food if you don't feel like cooking or braaiing. Friendly people, safe as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Serene M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Serene M
Gesin met tieners

Very relaxing.

From the time I booked up until now, I have had exceptional service. Our stay was everything it said it would be and more. I would highly recommend it for a family getaway. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alexis@SeaGordensBay se terugvoer

Serene, you took my breath away with your lovely words. Thank you so much this is what I try to perfect and meeting the best people ever is a blessing. Hope we will see you shortly again.
Greetings
Dolores

Alexis@SeaGordensBay
Marlé B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlé B
Gesin met tieners

Enjoyable, easy, relaxing.

Lovely unit, safe and great location close to the beach, walking to restaurants etc. Had everything we needed and the service from Lekkeslaap to change the location at the last minute was great. Amazing owners also went out of their way to assist us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alexis@SeaGordensBay se terugvoer

Hallo Marlè
Thank you so much for this positive review. We enjoyed your stay and thank you for leaving every thing in good order. Hope to see you soon again.

Alexis@SeaGordensBay
Bridgette M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridgette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Awesome! The best.

The hosts are absolutely amazing, so kind and generous. The apartment has got just about any and everything you need. Value for money and beyond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alexis@SeaGordensBay se terugvoer

Hi Bridget, thank you so much for your honest review. It was lovely having you there. Let's do this again soon. Love Daniel and Dolores.

Alexis@SeaGordensBay
Carryn-lee J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carryn-lee J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

Soos ek gesê het, dit was baie lekker. Die eienaars van die plek is lieflike mense . Die plek was skoon en daar was alles in die huis goed wat ek nie eers aan gedink het nie. Ons het ons sak gepak 'n uur voor die inkloktyd en het so baie goed vergeet by die huis, maar daar was alles by die plek. Die beste van alles was, ons het nie eers geweet wanneer die krag af was nie. Ons was so besig gehou met die TV, WiFi en ligte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alexis@SeaGordensBay se terugvoer

Hi Carryn Lee, baie dankie vir n baie oulike resensie. Baie dankie dat julle ons gekies het. Julle is altyd welkom. Groete, Dolores en Daniel.

Alexis@SeaGordensBay
Natasha J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J

The perfect getaway.

The place is gorgeous and the hostess and her son were more than accommodating. They went the extra mile to ensure that we felt comfortable. We will be back.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alexis@SeaGordensBay se terugvoer

Hi Natasha, it was so good meeting the family. Just love Mom. Please do come back. Thanks for leaving our place so neat.

Alexis@SeaGordensBay
Tamica A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamica A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful, relaxed, calm.

It was calm, scenery and the backup power were excellent.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonita D
Saam met vriende

The accommodation was neat, close to beach, shops, and very tranquil.

The host was very welcoming and pleasant, the house had more than enough utensils, It was neat, and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda V

Aangenaamste eienaars en absoluut 'n awesome vakansie gehad.

Ligging perfek, alle geriewe was loopafstand. Die mense in die Kaap is absoluut lieflik en vriendelik. Niks het ontbreek in ons verblyf nie, alles was perfek, ons is selfs bederf met 'n snack. Sal hulle met die grootste liefde aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alexis@SeaGordensBay se terugvoer

Hallo Belinda. Dankie vir jou mooi boodskap en onthou ons waardeer dit baie. Ons wag om julle weer te sien.
Groete, Danie en Dolores.

Alexis@SeaGordensBay
Willem P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem P
Gesin met klein kinders

Lekker.

Alles naby. Lekker plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alexis@SeaGordensBay se terugvoer

Dankie Willem vir jou en jou gesin se terug voer. Dit word waardeer.

Alexis@SeaGordensBay
Michelle D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D

Awesome.

Dit was baie meer as wat ek al gekry het by ander verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Alexis@SeaGordensBay se terugvoer

Hallo Michelle dit was n plesier om julle te kon huisves. Baie dankie vir eerlike terug voer, dit word waardeer. Groete Daniel en Dolores.

Alexis@SeaGordensBay
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 62, Riebeeck-woonstelle 3, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07da654d8a74b4c887d375e23df7c20399f72a594adc4ed8cb85e35530cac78de9177c28215435dfb7f0613c1227f434f442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 62 Miller straat 3 Riebeeck Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159532140909 18.869560360909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem