Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alexis@SeaGordensBay

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 62, Riebeeck-woonstelle 3, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Alexis@SeaGordensBay is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Gordonsbaai met slaapplek vir 4 gaste. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende en bied pragtige see-uitsigte.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet, en die tweede badkamer het 'n instapstort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea en -kombuis smelt saam en die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met YouTube en Netfix. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n skottelgoedwasser en 'n etenstafel met 4 stoele toegerus.

Die woonstel het 'n omsetter vir die WiFi, TV, Netflix en YouTube tydens beurtkrag.

Die buite-area het 'n lieflike stoep met 'n gemeenskaplike braai-area, tafels en banke. Gaste het toegang tot WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan ook in die gemeenskaplike swembad afkoel gedurende die warm somermaande.

Die woonstel is stapafstand vanaf die strand en verskeie restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Alexis@SeaGordensBay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Alexis@SeaGordensBay
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Daniel En Dolores Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 3

Ligging

  • Millerstraat 62, Riebeeck-woonstelle 3, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Alexis@SeaGordensBay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Millerstraat 62, Riebeeck-woonstelle 3, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07da654d8a74b4c887d375e23df7c20399f72a594adc4ed8cb85e35530cac78de9177c28215435dfb7f0613c1227f434f442?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 62 Miller straat 3 Riebeeck Apartments 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.159532140909 18.869560360909
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem