5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Kaap De Goede Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Alikreukel B24 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, ongeveer 200 meter van die strand in Hartenbos af. Die kompleks is naby 'n verskeidenheid winkels en restaurante, en die ATKV-pretpark geleë.
Hierdie volledig gemeubileerde woonstel op die tweede verdieping (geen hysbak nie) bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed. Daar is 1 slaapbank in die oopplan-leefarea. Die badkamer het slegs 'n stort.
Die volledig toegeruste kombuis bevat 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, 'n wasmasjien en ander nodige elektriese toestelle. Die aangrensende leefarea het ook 'n 32-duim platskerm-TV met 'n volledige DStv-dekodeerder.
Die leefarea lei na 'n balkon. Die kompleks beskik oor 'n muntstuk-bediende waskamer. Veilige onderdakparkering is gereserveer vir 1 motor.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jacuelene Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kaap De Goede Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Alikreukel B24 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kaap De Goede Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang