4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Alista, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Alista bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel aan die strandfront met gedeeltelike see-uitsigte. Dit is geleë in Point Village in Mosselbaai, gerieflik naby restaurante en strande.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea, sowel as 'n buitebalkon. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die eerste badkamer het 'n bad, en die tweede badkamer is toegerus met 'n stort. Die leefarea sluit 'n TV met DStv en gratis WiFi in, en die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond en stoof, broodrooster, wasmasjien, tuimeldroër en 'n eetarea. Die balkon bied gemaklike buitesitplek, en die woonstel het ook ingeboude braaigeriewe. Parkeerplek is buite die kompleks beskikbaar.
Die dorp Mosselbaai is halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en lê in die hartjie van die Tuinroete. Dit maak dit 'n ideale oornagplek vir reisigers tussen die Wes- en Oos-Kaap. Mosselbaai is 'n bekende toeristebestemming, veral bekend vir sy poskantoor in die vorm van 'n skoen, die Garden Route Casino en 60 km se ongerepte wit strande.
Nabygeleë besienswaardighede sluit in die Kaap St Blaize-vuurtoring, Mosselbaai Gholfklub, Ochre Barn, The Old Joinery, die oorlogsgedenkteken, Zorgfontein-wildplaas en Botlierskop Privaat Wildreservaat. Mosselbaai bied ook 'n wye reeks aktiwiteite vir avonturiers, insluitend haaihokduik, skeepswrakduik, motorbootritte, dorpstoere, rekspronge en valskermspring.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 192
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Alista, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Alista het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Alista, Point Village Complex, Mossel Bay, 6500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang