Alkmaar Farmstay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Alkmaar Farmstay is in die Schagenvallei, die toegangspoort tot Maputo en die hartjie van die Laeveld, geleë. Dit is ook net 10 minute vanaf Nelspruit, die hoofstad van Mpumalanga. Alkmaar bied ideale verblyf vir besoekers wat al die besienswaardighede in die Laeveld wil besoek. Dit is naby die Krugerwildtuin, die Blyderivier Canyon, Pelgrimsrus en die Sudwala-grotte.

Ons het 2 selfsorgkothuise in 'n welige tuin. Elke kothuis het 2 koningingrootte-beddens, 'n privaat badkamer, kosmaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en is smaakvol versier met pragtige linne en materiaal. Ontbyt is slegs beskikbaar op versoek.

Alkmaar Farmstay is 'n absolute paradys vir voëlkykers: byvreters, paradysvlieëvangers en kuifkoparende word gereeld hier gewaar. Stap, baarshengel, kajakvaarte en 'n pragtige 4x4-roete is beskikbaar. Alkmaar is natuurlik ook 'n ideale oornagplek vir reisigers wat op pad is na Mosambiek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Nederlands

Konferensiegeriewe

  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Televisie
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Alkmaar Farmstay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]