Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Alldays

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. op dat daar vir die gebruik van die lugversorging betaal moet word.
'n Breekskadedeposito word met aankoms vereis en sal terugbetaal word na die inspeksie van die verblyf.
Geen rusverstoring. Geen harde musiek na 22:00.
Vullis moet self verwyder word by asgate by hek 2.
Rook is verbode in die huis.
Alle vensters moet toegemaak word as gaste ry andersins kom ape in die huis in.
Aircons moet afgesit word as gaste nie by die huis is nie.
Huis moet skoon gelos word soos wat hy gekry is wanneer gaste uitboek.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 13)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 13)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Inkloktyd: 11:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erdvarkstraat 3798, Marlothpark, 1132, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA122d837486054332361896e93a9249dd1ff1f875da6f06937fb4f502665e2c77d81660b7b7002cb8ba2251d5f04da51b44e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 13) 8 5 1 5 3798 Erdvark Street Marloth Park 1132 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-15:00 10:00 -25.350924533991 31.79870462036
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem