LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Allianto Boutique Hotel | LekkeSlaap
+57

Allianto Boutique Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patrys-straat 7, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag(plek vir 2)

Beskrywing

Allianto Boutique Hotel is in 'n egte pioniershuis en is een van die eerste permanente strukture wat in Upington gebou is.

Die oorspronklike pioniershuis is in 1896 van sandsteen en kleistene gebou en vorm die basis van die Boutique hotel. Tydens die opknapping van die huisie is Oregondennehout-plafonne ontdek.

Ons bied 9 en suite-slaapkamers met lugversorging en verhitting. Al die kamers het TV's met DStv en koffie- en teemaakgeriewe.

Daar is braaigeriewe, volledige ontbyt en veilige parkering op die perseel.

Upington is 'n oase en dien as poort na die ontsagwekkende Kalahari. Die Oranjerivier wat daardeur vloei verleen vrugbare grond vir wingerd en boorde, en is ook 'n lekker speelplek vir watersportliefhebbers in die somer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Allianto Boutique Hotel
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Patrys-straat 7, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink Allianto Boutique Hotel het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Patrys-straat 7, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVhZWYwMTFmLTA4YmItNGNiYy05NTFkLTkzODIxNmQ0YmQ5ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag(plek vir 2) 3 5 1 4 7 Patrys Street Upington 8800 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.440463822621 21.290307641029
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!